AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 1st November 2020

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,

Soil is the foundation of our life on Earth. A few feet of topsoil above rock or clay makes the difference between a green and blue planet and a grey one. Soil provides us with about 95% of the food we consume, and ensures supplies of clean water, as well as storing carbon and nutrients, and providing a buffer against pollution.

Suid Afrika -Die mark is baie positief en dit is belangrik is om daarop te let dat die pryse wat weekliks deurgegee word, nie die rekenkundige gemiddelde is van al die vee in ‘n spesifieke klas nie, maar wel die pryse is van wat die goeie vee in daardie klasse voor gegaan het. Diere wat nader aan die mark is, behaal altyd ‘n premie omdat die vervoerkoste minder is.

Suid Afrika -Die mark is baie positief en dit is belangrik is om daarop te let dat die pryse wat weekliks deurgegee word, nie die rekenkundige gemiddelde is van al die vee in ‘n spesifieke klas nie, maar wel die pryse is van wat die goeie vee in daardie klasse voor gegaan het. Diere wat nader aan die mark is, behaal altyd ‘n premie omdat die vervoerkoste minder is.

Suid Afrika se landbouers wat skade gelei het onder die brande van die afgelope tyd in verskeie dele van die land word oorval met skenings van Suid Afrikaners wat omgee vir ons boere en hulle mense. Verskeie organsisasies werk baie hard om hierdie skenkings te ontvang en dit ook op die regte plekke uit te bring waar dit brood nodig is. Dis is Suid Afrika op sy beste..

Die meeste ontwikkelende lande het reeds voor die Covid-19-pandemie geworstel met werkskepping, maar waarvan die omvang sektor-spesifiek was. Hy verduidelik dat die uitdaging is en bly om meer werkgeleenthede te skep en dit is slegs moontlik indien ‘n ekonomie groei om sodoende die vraag na arbeid te skep.

Dr. Roelof Botha, ekonomiese raadgewer van die Optimum-beleggingsgroep, het gesê daar bestaan geen twyfel meer dat ’n V-vormige ekonomiese herstel in die meeste sektore plaasgevind het nie. “Suid-Afrikaners moet nie die fout maak om in April vas te haak nie.

Farmers can have vast assets in the form of land, infrastructure and mechanisation. This is often heavily geared and third-party capital is involved via banks and other financing mechanisms. They may also have investments outside the farm gate in value chain expanders such as packhouses, residential properties and the like or money in equities and other financial instruments.

Dieregesondheid word toenemend 'n uitdaging soos gesien deur gereelde uitbrake van bek-en-klouseer by beeste, voëlgriep by pluimvee, Afrika-varkgriep by varke. Hierdie siektes kos 'n land baie geld aan Inkomste, nie net as gevolg van huishoudelike regulasies wat ingestel moet word om die vee van vee na veilings te beperk nie, maar ook vanuit 'n uitvoerperspektief.

Suid-Afrika se Grondwet is in vele opsigte nutteloos, en dit word weerspieël in die haglike staatkundige, sosiale- en ekonomiese doodloopstrate waarin die land verkeer. Die rol van die President is gelukkig duidelik omskryf, en sou mens dit lees kan jy tot geen ander gevolgtrekking kom as dat President Ramaphosa die Grondwet kras oortree nie.

Figures released on October 28 by the Crop Estimates Committee (CEC), a government crop forecasting body, show that SA farmers intend to increase the area planting for summer grains and oilseeds in the 2020/2021 production season 5% year on year to 4.15-million hectares.

The Land Bank, which is in the throes of a liquidity crisis, slashed lending by about twothirds in the ve months to the end of September, starving farmers of capital ahead of the production season for the food staple maize.

Livestock provide valuable nutritional benefits as well as supporting livelihoods and the resilience of families and communities. Demand for animal products continues to grow in response to rising population and increasing wealth, especially in low- and middle-income countries.

Smart Farming has a real potential to deliver a more productive and sustainable agricultural production, based on a more precise and resource-efficient approach. USA possibly up to 80% of farmers use some kind of SFT, in Europe it's 24%. Smart Farming should provide the farmer with added value in the form of better decision making or more efficient exploitation operations and management.

Volgens die syfers van die Sentrale Energiefonds lyk die oorverhalings (dus met hoeveel die brandstofpryse behoort te daal) as volg: 95-oktaan-petrol: 27c per liter 93-oktaan-petrol: 24c per liter Diesel met 0,05% swael: 11c per liter Diesel met 0,005% swael: 10c per liter Die syfers is afgerond.

Met die Suid-Afrikaanse lietsjie-seisoen wat teen die middel van November ? aanvang neem, het produsente gemengde gevoelens oor vanjaar se vooruitsigte.Die Lietsjie-kwekersvereniging het onlangs hul oesskatting vir die komende seisoen gefinaliseer en alle aanduidings is dat vanjaar se oes ongeveer 30% groter sal wees as in 2019. Die oes word op ongeveer 5 700 ton gestel.

Disappearing wildebeest-This approach was made all the more complicated by the fact that irreversible changes to the migratory populations and routes that occurred as early as the beginning of the 20th century. With this in mind, scientists examined the Serengeti-Mara, Maasai-Mara, Athi-Kaputiei, Amboseli Basin and Tarangire-Manyara ecosystems and came to the following conclusions:

John Deere Africa-Middle East (AME) has announced the appointment of Jaco Beyers to the role of managing director for its marketing and sales branch head office in South Africa, effective from October 2020.

In 2019, South Africa’s agricultural debt was at a record R187 billion, which was a nearly three-fold increase since 2010, according to data from the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development.

In their quest to create the ‘ultimate sterile male fruit fly’ to attract wild females and curb a Researchers also found that caffeine-fed Q-flies become sexually active in six to eight days while normal Q-flies take 10-12 days. The flies were also keen to mate for a longer period before losing interest. major pest, Australian scientists have turned to caffeine.

Influenced by feelings of stress and anxiety, shifting priorities caused by the ongoing pandemic, and changes in social connectivity, consumers are taking a more holistic and proactive approach to health and wellness. This according to a new report from ADM.

Benefits derived from buying from a local business far surpasses shopping from a big national chain. There is compelling evidence to show that when consumers buy from a local business, the money stays in that community and helps to build the local economy.

A more sophisticated Variable Rate Control option for Kverneland Group’s IsoMatch Geocontrol fertiliser spreading system enables material to be applied at more than one rate within the overall spread pattern. The aim is to achieve better rate matching where different rate zones in a variable rate prescription map meet.

The weather forecast remains favourable over most regions of South Africa. The next two weeks could bring nice showers over most summer crop growing areas of the country. This will help improve soil moisture, and subsequently support plantings om time. The wheat crop in east and Western Free state will also benefit from the rain,

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET-  

Hierdie video spreek vanself- Dit is wat ware Suid Afrikaners doen wanneer sy medemens in nood is- Dis waar mense hulleself help as die regering nie wil of instaat is nie. Suid Afrika se regering het in 26 jaar byna elke regerings instansie tot in die grond bestuur en korrupsie is nog steeds aan die orde van die dag. Die regering kon nog  nie met sukses hulle hande op Landbou le nie- dis waarom Landbou en sy mense so suksesvol is.

Suid Afrika se landbouers en hulle gesinne en werkers is baie belangrik vir Suid Afrika se voedselsekerheid.

Suid Afrika se landbouers is welvaartbouers, uitstekend as ware Landbouers wat jaarliks oorgenoeg kos produseer vir Suid Afrika en die res van Afrika waar alles reeds vernietig is deur die regering en sy meelopers van die dag. 

 


Newsletter Subscribe