AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 05th June 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 05th June 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

  DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

The New York Times, ’n luide ondersteuner van Oekraïne, skryf in ’n hoofartikel dat populêre steun vir die oorlog in Amerika nie onbepaald gaan voortduur nie. “Inflation is a much bigger issue for American voters than Ukraine, and the disruptions to global food and energy markets are likely to intensify. Biden should also make it clear to [Volodymyr] Zelensky and his people that there is a limit to how far the US and Nato will go to confront Russia, and limits to the arms, money and political support they can muster.” Die Suid-Afrikaanse regering en die ANC se “neutraliteit”, die weiering om selfs net Rusland as die aggressor te noem, het ons aansien in die demokratiese wêreld skade berokken. Pres. Cyril Ramaphosa het laas week met die besoek van die Duitse kanselier, Olaf Scholz, gepraat van die “two belligerents” in Oekraïne wat moet onderhandel, iets wat Scholz sigbaar geïrriteer het. So as iemand by my huis inbreek en ek verdedig myself, is ek ook ’n “belligerent”? Ek dink nie Suid-Afrika moes aan die spits van ’n veldtog teen Rusland gestaan het nie, maar dit was ’n groot fout om Putin se kant te kies – dit is nie eens in ons eie belang nie. Ons is baie, baie meer van Westerse handel en hulp afhanklik as van Moskou of Beijing. Putin en Moskou is vandag meer geïsoleer en gediskrediteer as te enige tyd sedert die ontbinding van die Sowjetunie. Ek is verstom dat draadsitters en Putin-apologete in die ANC en elders in Suid-Afrika nie hulle deuntjie verander het nie nadat dit duidelik geword het dat Putin sy rationale vir die oorlog herhaaldelik verander het, waarskynlik aan oorlogsmisdade skuldig is, burgers wat die oorlog kritiseer toegesluit het en alle onafhanklike media die mond gesnoer het. Ek dink dat iewers gaan ons sien dat die regering weereens met 'n aanbod gaan kom uit Rusland om sy BEE aksie verder te verstrek in die vorm van insetmiddele soos kunsmis vir 'n uitgesoekte klomp mense en ook dalk skenkings in die vorm van graan aan die honger mense van Afrika. 

First, South Africa needs to address the energy crisis because it is hurting already wounded businesses. Allowing an independent power producer into the energy market would be a good start. Second, there is an urgent need to accelerate the creation of labour-intensive employment (in agriculture and tourism). More so, there is a need to revive industrial-based employment which has been on the decline over the years. This type of employment will be more inclusive. Third, there are a lot of youth with entrepreneurial ideas. Hence, there is a need for proactive regulations (exemptions) that minimises barriers to small and medium enterprises entering the markets that are largely dominated by bigger firms.  In addition, the private sector needs to get involved in funding small and meduim enterprises as part of social responsibility or giving back to the community by empowering the entrepreneurial culture. Finally, the government needs to address the problem of rising prices. It needs to administer the prices of some staple food as an additional intervention to the already zero rated items. Many of these are still expensive and unaffordable to many people. The administering of the prices can be temporary while working towards long term interventions.The Conversation

Wie sou kon dink dat ons in 2022 voedselsekerheid enigsins nog as ’n groot globale uitdaging sou beskou? Wie sou kon dink dat ’n sinnelose oorlog, gedryf (lyk dit vir my) deur die ambisies van een man, tot hierdie krisis sou lei? Hier sit ons, relatief gelukkig (maar natuurlik nie almal van ons nie) dat ons darem basiese voedsel in groot genoeg hoeveelhede kan vervaardig sodat ons die surplus kan uitvoer. Ek het onlangs deur Noordwes gery, slaggate omseil, en deur dorpe gery wat in toestande van flagrante wanhoop verkeer, maar langs daardie selfde paaie staan duisende hektare sonneblomme, mielies en wat ook al nog. Saam met ’n paar van ons bure kán ons die wêreld se broodmandjie wees. Die Russiese inval in Oekraïne (om dit oorlog te noem sou beteken al twee kante was lus vir baklei) het ernstige gevolge vir voedselsekerheid wat tot ver buite daardie streek strek. Albei lande is groot verskaffers van koring en sonneblomolie, en ook die vervaardiging van landbouprodukte soos kunsmis. Ons moet ons geërfde rommel uitsorteer en belê in die nuwe realiteite waarvoor ons nou te staan kom. Suider-Afrika kan die broodmandjie vir Europa word. Ons kan ook ’n sentrale rol speel om prysstabiliteit in hierdie krisis te verseker.

Suid-Afrika behoort dus groter waardering te toon vir die deursettingsvermoë van kommersiële boere. Die uitwerking van die oorlog in Oekraïne toon weer die veerkragtigheid van Suid-Afrikaanse boere – 11 miljoen kartonne sitrus en 5,5 miljoen kartonne pere en pruime is bestem vir hierdie streke. Terwyl daar ’n geweldige probleem rakende toegang tot hierdie markte is, het skepe wel in die Durban-hawe aangekom. In die toekoms sal groter inklusiwiteit, bewerkstellig deur die toetrede van ’n groeiende getal swart kommersiële boere, egter noodsaaklik wees. Dit gaan saam met ’n ekonomies lewensvatbare en volhoubare grondhervormingsproses. Die landboudepartement, as bewaarder van 10 454 652 ha grond, moet verseker dat die grond beskikbaar gestel word aan mense met ’n aptyt en aanleg vir kommersiële boerdery. Tans is daar altesame 1 289 583 ha landbougrond onderhewig aan langtermyn-huurkontrakte. Oor die afgelope vyf jaar is slegs 8 173 ha oorgedra aan individue en besighede, terwyl 104 850 ha aan gemeenskappe oorgedra is. Daar kan tereg gevra word waarom so min van die grond wat deur die staat aangekoop is, onderhewig is aan volle eienaarskap of langtermyn-huurkontrakte, aangesien dit die produktiewe aanwending van sodanige grond ondermyn. Sedert die ontstaan van kommersiële landbou meer as 300 jaar gelede met die doel om verbygaande skepe te voorsien van vars voedsel, het boerdery ontwikkel in ’n hoogs tegnologiese en wetenskaplike onderneming wat nie net aan Suid-Afrika voedsel voorsien nie, maar ook aan die res van die wêreld. Hierdie prestasie kan nie ongedaan gemaak word nie. ( Christo van der Rheede) 

Ten einde Suid-Afrika in staat te stel om sy groeiende bevolking te voed, is dit uiters noodsaaklik om voedselproduksie te verhoog met behulp van bekostigbare finansiering, voortdurende wetenskaplike en tegnologiese ontwikkeling en ’n vryemarkstelsel.

Vir dit om te gebeur, moet langtermyn-grondgebruik en grondbesit gewaarborg word. Ewe belangrik is egter die behoefte aan ’n gunstige politieke en maatskaplike omgewing waar boere en voedselproduksie kan floreer. Voedselsekerheid is afhanklik hiervan.

Ons span was die week in die Noord Kaap en die dele van die Wes Vrystaat- dit het oral lekker geryp en dit was lekker koud. Ons kon eers 10 uur water uit die krane kry toe ons oornag het in die Noord Kaap. Mielies is vinnig besig om af te droog en binnekort sal ons landbouers voluit kan oes aan die 2022 mielieoes. Die paaie bly 'n porbleem en dis nag vir boere om hulle graan by die koperaies te kry. 

Ons gaan die week 'n paar aankondigings maak hou ons mediums dop. 

Nuuskommentaar

Harvesting a field full of fragile blackberries is no easy task. Each of those juicy berries sold in the grocery store produce aisle has to be collected by hand because the fruit can be easily bruised or ruined altogether. Here in the South, the harvesting window happens right in the midst of the hot summer months.

Terwyl kommoditeitspryse voortdurend wissel, is boere nie in ’n posisie om vinnig daarby aan te pas nie, sê dr. Jack Armour, bedryfshoof van Vrystaat Landbou.Boere, veral saai- en besproeiingsboere, het ’n baie groot kapitaalbelegging in dieselaangedrewe toerusting, wat meestal met skuld gefinansier is, sê hy. Hulle kan dus nie vinnig verander na alternatiewe energiebronne nie.

Die Cape Wools Merino-aanwyser het met 0,1% vir nie-RWS en 0,3% vir RWS wol verswak, teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R165,16/kg en R183,56/kg, onderskeidelik gesluit. Die Rand het 2,5% sterker verhandel teen die VSA Doller en 0,7% sterker teenoor die Euro, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling.

Some 5 000 farmers in Mufumbwe District in Zambia’s North-Western Province have profited from climate-smart agriculture as part of a project by the Save Environment and People Agency (SEPA) project, since its inception in 2004.As the largest of seven administrative districts in Zambia, Mufumbwe District had a sparse population of about 80 000, 80% of whom lived below the poverty line.

Landbank werk glo aan 'n nuwe ‘skuld herstrukturering plan’ wat glo hoop op die finalisering daarvan teen die einde van September vanjaar. Die inligting is bekend gemaak deur die Nasionale Tesourie, en die staatsentiteit wat die landbou se bank behoort te wees, se skulde het in April 2020 nie daarin geslaag om die skulde te herstruktureer nie, wat die moontlikheid inhou om vanjaar te herhaal.

A recent study published in Current Biology has created the first modern map of all 20,000 bee species across the globe. Given that bees are insects we rely heavily on to pollinate our crops, a surprisingly little amount is known about bee populations, apart from that their numbers continue to decline around the world.

The impact of recent floods in Durban, which destroyed infrastructure and interrupted trade activity, will likely be reflected in the second quarter trade figures. This is according to Wandile Sihlobo, the chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz.

The latest data on livestock slaughter in South Africa shows a massive contraction in numbers which to some extend explains the continued elevation in domestic meat prices. This saw meat inflation as reported by Statistics South Africa edging 1% month-on-month (m/m) and 8.5% year-on-year (y/y) in April 2022.

Cabbage sold at an average of R3.23 per 1 kg. Carrots sold at an average of R3.65 per 1 kg. Consumer demand for potato is still low, with onions seeing demand being slightly stronger. Potato quality on Sifra is good, with the majority of the Mondial’s being of poorer quality. Mondials are currently being sourced from the Eastern Free State.

Maize: US corn planting accelerated. Planting was 86% complete on Monday as weather conditions improves. CBOT corn prices decreased by 2.1% week on week and by 4.7% month on month. Talks between the UN and Putin eased global maize prices. If Ukraine is allowed to resume corn exports uninterrupted, global corn/maize prices could ease further.

Urea prices continue to trend downwards as buyers expect further decreases and are delaying purchases. Rising Russian export volumes and no Indian tender expected until mid-July means prices remain under pressure as supply is exceeding demand.

Vietnam said it had successfully developed a vaccine to fight African swine fever, with the aim of becoming the first country to commercially produce and export the shots. African swine fever, one of the most devastating livestock diseases, was first detected in Vietnam in February 2019 and forced the country to cull about 20% of its hog herd last year.

  AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 29th May 2022

The feedlot industry makes more money selling green offal and the trim to poor people than it does selling steaks to high-end consumers -For high-end, life of health and sustainability consumers, grass-fed meat is a luxury and lifestyle item.

Putin and food crisis in Africa. -Ukraine has 22 mln tons of grains blocked because of the russian invasion. And these 22 mln tons of grains are enough to feed the WHOLE SUB-SAHARAN AFRICA for the rest of the 2022 YEAR -

Die besluit om ‘n hoë digtheid- of ultra hoë digtheid weistelsel (UHDW) te volg is die besluit van die boer self, want alleen hy ken sy plaas in terme van uitleg, geografie, draadheinings, waterpunte, finansiële beperkings ens.

Bokvleis was nog altyd die weeskind van Australië se rooivleissektor, maar dit kan binnekort verander. Vleiswetenskaplikes by die universiteit van Nieu-Engeland in Nieu-Suid-Wallis is besig met toetse om die eetgehalte van bokvleis te bepaal, met belowende resultate.

The Aeroseeder AS30, which can carry up to 18 kg of seeds, is capable of seeding up to 100 acres (40.5 hectares) within eight hours-Drones are increasingly capable of performing more and more tasks in the field. It is clear that farmers are currently presented with an impressive range.

To read all the articles visit www.agrinewsnet.co.za

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

So word daar gewerk -

As jy weet hoe om jou horing te bestuur

Aanplant van Sojabone

Case International

Is dit verstaanbaar

En so maak jy klaar met 'n boom

Uiters suksesvol