TAU SA REJECTS “WORTHLESS LAND”- South Africa

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

TAU SA has taken note of media reports that the executive officer in the office of the valuer general has indicated that some properties belonging to the state and which could be utilised for land reform purposes, will not have any value at all.

In the same breath it was suggested that even privately-owned properties will not have any economic value.


“TAU SA questions this senseless point of view because it may well pave the way for the disastrous policy of Expropriation without Compensation which government is currently contemplating”, according to Mr Louis Meintjes, president of TAU SA. “To suggest that any form of property which was acquired will overnight be regarded as ‘worthless’ is ridiculous. TAU SA rejects this state of affairs and will do all in its power to prevent privately owned property being relegated in this way. It will have no other consequence as to speed up the process of economic collapse”.

TLU SA het kennis geneem van ‘n mediaberig waarin die uitvoerende hoof in die kantoor van die waardeerder-generaal aangedui het dat sommige eiendomme wat aan die staat behoort en wat geskik is vir grondhervormingsdoeleindes, geen geldwaarde het nie. In dieselfde asem word gesê dat sommige eiendomme wat in privaatbesit is maar wat nie tans gebruik of benut word nie, geen ekonomiese waarde sal hê nie.

“TLU SA bevraagteken hierdie sinnelose argument met groot agterdog aangesien dit die weg mag baan vir die rampspoedige beleid van Onteiening sonder Vergoeding waarmee die regering tans besig is”, aldus Mnr Louis Meintjes, president van TLU SA. “Om te beweer dat enige eiendom wat bekom en besit word oornag as ‘waardeloos’ geag word, is belaglik. TLU SA verwerp hierdie toedrag van sake en sal alles moontlik doen om te verhoed dat privaatbesitreg op hierdie wyse geminag word. Dit sal geen ander gevolg hê as om die afwaartse spiraal van ekonomiese ineenstorting te versnel nie”.

MEDIAVRYSTELLING: TLU SA VERWERP “WAARDELOSE GROND”

Uitgereik deur: TLU SA

Navrae: Mr Louis Meintjes, President TAU SA, Cell.: 082 461 7262

Mnr Bennie van Zyl, Hoofbestuurder TLU SA, Sel.: 082 466 4470

Datum: Vrydag, 12 Oktober 2018