"Vandag is een van die donkerste dae in die geskiedenis van Suid-Afrika nadat president Cyril Ramaphosa sy voortgesette en vernietigende sosialistiese en kommunistiese "herstelplan" vir die ekonomie aankondig het,” sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.
Die einde van 2020 is insig- 'n jaar wat baie min mense wil onthou, 'n jaar waarin die huidige regering van 26 jaar- feitlik Suid Afrika se ekonomie vernietig het in hulle soeke na mag en geld.
Vir almal wat of in die platteland woon, of as stedeling van tyd tot tyd soontoe kom, is dit duidelik hoe die platteland agteruitgaan.
Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom
Daagliks sien ons hoe opgewonde sekere mediahuise raak as daar net gepraat word van inperkings deur die regering van die dag.
The time has come to create a rescue plan for the failing Land Bank, and agricultural organisations should take the lead.
Die eerste oesskatting van die Suid-Afrikaanse wynbedryf dui op ʼn belowende 2021-wyndruifoes.
Veel meer as die frustrasie in die markplek van wynliefhebbers wat sukkel om ’n bottel wyn in die hande te kry of van gaste wat die Boland droëbek besoek omdat wynproe by ’n duur kelderrestaurant ook verbied is, ly boere, werkers en dorpe onder ’n drakoniese maatreël wat die verkoop en vervoer van wyn verbied.
Die jongste uitsprake oor die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) van die ANC-regering wat suiwer op sy vernietigende ideologie van sosialisme baseer is en reeds na 1994 implementeer is, is steeds vernietigend en nie verouderd nie," sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.
“The latest statements about the National Development Plan (NDP) of the ANC government which is purely based on the destructive ideology of socialism and already implemented after 1994, is still very destructive and not outdated," says Fanie Brink, an independent agricultural economist.
LA NIÑA kan ook aanleiding gee tot tropiese siklone, soos die onlangse Eloise, sê prof. Francois Engelbrecht, klimatoloog van die Global Change Institute aan die Universiteit van die Witwatersrand. En, waarsku hy, die weer kan vorentoe nog stormagtiger raak.
Volgens prof Jannie Rossouw, ‘n ekonoom verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand se besigheidskool, lei arm mense wat honger is tot revolusies en dit is hier waar landbouers se heil lê.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,
Vir almal wat of in die platteland van Suid Afrika woon, of as stedeling van tyd tot tyd soontoe kom, is dit duidelik hoe die platteland agteruitgaan.
Nadat die tropiese storm Guambe oor die naweek suidooswaarts oor die Indiese Oseaan verdwyn het, begin tropiese vog weer oor die sentrale en westelike dele van Suider-Afrika, soos Botswana en Namibië, uitbrei.
Die voorgestelde wysiging van artikel 25 van die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika, 1996, om, uitdruklik, voorsiening te maak vir die onteiening van eiendom sonder vergoeding, het reeds die gramskap van baie organisasies en indiwidue ontlok.
TLU SA het vanoggend ‘n voorlegging aan die Parlementêre Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur gelewer as deel van die openbare deelname proses rakende die Onteieningswet.
In ‘n verslag deur Dr Indur Goklany (sien verwysieng hieronder), wie ‘n stigterslid van die Internasionale Paneel oor Klimaatsverandering (“IPCC”) was, bevraagteken hy die invloede wat ons huidiglik sien en ervaar en toeskryf aan klimaatsverandering.
Page 7 of 9
Potgooi
Top stories today ..wage, UK inflation, beans-gate, EU CPI, Shell & Hong Kong. #TheLondonRush. #FromFrancinesDesk pic.twitter.com/7WfcxOdvN7 — Francine Lacqua (@flacqua) July 1, 2022
Top stories today ..wage, UK inflation, beans-gate, EU CPI, Shell & Hong Kong. #TheLondonRush. #FromFrancinesDesk pic.twitter.com/7WfcxOdvN7