• Die voorgestelde radikale beleidsverskuiwing van die regering, volgens persberigte wat gister verskyn het, om die privaatsektor te betrek by die verliese van sy staatsondernemings en grondonteiening sonder vergoeding deur ‘grond te skenk’ hou ‘n ernstige bedreiging vir die ekonomie en die land in veral as die regering na wat berig word die privaatsektor met sy “politieke spierkrag” wil dreig om sy samewerking te verleen,“ sê Fanie Brink, ‘n onafhanklike landbou-ekonoom.

  • OP ’n vlug van Johannesburg na Nampula in Februarie 2005 het ’n wyse Amerikaanse spoorwegman oorgeleun na die verslaggewer wat op pad was om hom op ’n sukkelende, oorlogverweerde spoorlyn in die noorde van Mosambiek te vergesel .

  • SLAGGATE en beurtkrag is een ding, voedselsekerheid is ’n heeltemal ander storie. 

WEATHER of the day

International News - Twitter