Die waarheid rondom Kollageen - Quanlim- Life

Die waarheid rondom Kollageen - Quanlim- Life

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Daagliks sien ons hoe "Kollageen" produkte wereldwyd bemark word aanlyn, in die Gesondheidswinkels en in die media-

Mense betaal uit hulle nek uit vir sekere van die produkte en glo dat dit die wondermiddel is wat hulle in 'n oorgwink gaan vernuwe. As jy die woord "collagen" intik op "google" kry jy letterlik honderde produkte waarvan baie min die ware Jacob is en meeste van die produkte so goed beskryf is dat mense sommer alles bestel en drink wat net goed lyk en vertoon. Gesondheidswinkels het 'n verskeidenheid van die produkte en word links en regs verkoop met baie beloftes. Agente is net so bedrywig met die bemarking van die produkte op sosiale media.

Dit is baie belangrik om te weet dat geen Kollageen produk of enige ander Gesondheidsmiddel  of dieet program volkome gaan werk as jou Spyverteringstelsel nie volkome korrek funksioneer nie. Maak nie saak wat mense jou vertel of geleer het nie- dit is die belangrikste . Daar is baie metodes en gesondheids middele beskikbaar op die mark om jou spysverteringstelsel te herstel, maar ongelukkig is daar net een manier- en dit die regte manier. As jou spyverteringskanaal gesond is het jy nie nodig om in baie gevalle slaappille te neem of allerhande soorte tee's en druppels te drink- en nog minder cannabis oil. 

Dis baie belangrik om eers n volledige Skandering van jou totale gesondheid te doen voordat jy enigsins jou geld mors op enige gesondheids produk of enige wondermiddel.

Om jou liggam te verstaan is dit belangrik dat jy weet wat jou natuurrlike gedrag en nou natuurlike prosesering. Saam met dit kom jou omstandighede asook die gemeenskap waarbinne jy bly en werk. Dis juis dit wat in 'n groot mate 'n bydra gelewer het tot jou gesondheid asook die toestand van jou liggaam. Jou bloedgroep en wat jou daaglikse roetine is , is net so belangrik. Saam met dit kom jou gene- jou DNA en ook  jou mediese geskiedenis.  As  jy vir jare nie na jou gesondheid omgesien het nie- en nou met of ander wondermiddel dit wil regmaak- moet jy weet dit gaan nie werk nie. Dit neem tyd om jou liggaam te genees en in belans te bring. Die mees belangrikste is jou eet en drink gewoontes. 

Sekere mense verloor baie vinniger "tissue" en daarmee saam Kollageen - dit het baie te doen met jou samestelling as mens asook jou geskiedenis en eetgewoontes asook oefen en werksomstandigehede. 

Daar is baie soorte Kollageen en dis belangrik om die beste een te gebruik wat by jou unieke liggaam pas. Die regte "bovine " moet vir jou liggaam gekies word.

Daar is baie plekke in jou liggaam waar jou kollageen swak geword het- dit is in organe, bene, spiere, vel tande, bene en baie ander plekke... ons moet presies weet waar dit is en daar is baie maniere om hierdie organe weer te ondersteun- die liggaam kan homself herstel as ons die regte metodes volg.

Kollageen is die "gom" wat alles aanmekaar hou. 

Kollageen is die proteïen in jou liggaam en beslaan ongeveer een derde van die proteïensamestelling daarvan. Dit is een van die belangrikste boustene van bene, vel, spiere, senings en ligamente. Kollageen word ook in baie ander liggaamsdele aangetref, insluitend bloedvate, kornea en tande.  Daar is ten minste 16 soorte kollageen. Dit word regdeur u liggaam aangetref, wat struktuur en ondersteuning bied.

Jy kan jou liggaam help om kollageen te bewaar en te beskerm deur jou gedrag  en gewoontes Dit sluit in die eet van buitensporige hoeveelhede suiker, rook en sonbrand. Die vet in die abdomen stoot die diafragma op na die longe en beperk die vloei van lug. Dit veroorsaak minder longvolume en wanneer jy siek is, kan die onderste lobbe, waar meer bloed vir suurstofverbinding arriveer as in die boonste lobbe, begin sukkel. Die bloed van mense met te veel vet is ook meer geneig om te stol. Dit maak dit dan nog erger. Hoe meer vetselle jy het, hoe minder immuniteitselle het jy, en die sleutelvegters, die T-selle, sukkel. T selle word net herstel deur 'n sekere spesifieke produk te gebruik terwyl jy baie vinnig van jou vetselle ontslae raak.

Hier is die vier hoofsoorte kollageen en hul rolle in u liggaam van naderby:

Tipe I. Hierdie tipe beslaan 90% van u liggaam se kollageen en is gemaak van vesels wat dig verpak is. Dit bied 'n struktuur aan die vel, bene, senings, veselagtige kraakbeen, bindweefsel en tande.

Tipe II. Hierdie tipe is gemaak van vesel wat losser gepak is en in elastiese kraakbeen voorkom, wat u gewrigte kussing gee.

Tipe III. Hierdie tipe ondersteun die struktuur van spiere, organe en are.

Tipe IV. Hierdie tipe help met filtrasie en word in die lae van u vel aangetref. Namate u ouer word, produseer u liggaam kollageen van minder en laer gehalte.

Om net sommer enige Kollageen te gebruik gaan jou nie help nie- dis belangrlik dat jy eers weet wat fout is en dan die regte middels gebruik.

Velsorg is baie belangrik- maar die oorsaak kom van binne- en duur velprodukte gaan nie alleen help nie. 

As jy Kollageen gebruik om jou veroudering te stop of om gesond en mooi te lyk moet mens ten minste dit kan sien in jou. 

Daagliks sien ons klieente en help hulle om hulle liggame in belans te kry en daarmee saam hulle op 'n onderhoudsprogram te sit wat hulle liggame nodig het. 

Daar is baie inligting wat handel rondom Kollageen- maar elke persoon is uniek en elke persoon gaan anders reageer.

    Collagen — What Is It and What Is It Good For?

In die afgelope paar jaar het ons proewe gedoen op 'n verskillende soorte Kollageen op verksillende soorte mense omdat mense uniek met mekaar verskil en ons toetse kan daardie unieke eienskappe bepaal. Daarderu kan ons die regte behandeling gee vir die regte tipe persoon. Ons het 'n groot deurbraak gemaak wat veroudering betref en sal ons huidige klieente en nuwe klieente met hierdie nuwe metode vernuwe. Ons produkte is nie in die vrye mark beskikbaar nie. 

Quanlim life is uniek in die opsig dat baie kan bepaal deur ons programme wat al jare duisende mense gesond gemaak het . Ons gebruik net die beste gesondheidsprodukte.  Ons skanderings toerusting is van die beste in wereld.

Jy is verantwoordelik vir jou liggaam jou denke en jou siel- niemand anders nie.  As jy nie na jou liggaam omsien nie- het jy 'n doktor nodig.

Besoek gerus on webtuiste en maak gebruik van ons eksklusiewe program waar ons jou "kollageen " behoefte bepaal en ons jou help om jouself te verstaan en te weet hoe jou liggaam jou waarsku as jy nie gesond is of in belans is nie.

Ons gee jou die regte produkte om te gebruik - dit wat by jou liggaam pas en wat jou liggaam gesond kan maak en hou.

NS- As jou Kollageen enigsins  SODIUM bevat- dan moet jy onmiddelik daarvan ontslae raak.  

QUANLIM LIFE- 

 Contact us This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Quanlim Life gebruik net die beste gesondheidsprodukte-  

Ons verskaf eksklusief - 

DNA BIOPARM produkte 

PRIMAL Collagen

COYNE  Health

Quanlim Health 

This is just a short summary as their is a lot of information that need to be shared.

What is Collagen

Collagen refers to a family of proteins that are the primary structural component of connective tissues, such as skin and cartilage.

The substance makes up about a third of all the protein in the human body, more than any other type of protein in the body by mass. There are 28 different types of collagen, each type categorized based on its amino acid composition. About 90% of the collagen in the body is type 1, which is found in the skin, tendons, internal organs and organic parts of bone. The vast majority of the remaining collagen in the body is made up of the following types: 

  • Type 2: Found in the cartilage.
  • Type 3: Found in the bone marrow and lymphoid tissues.
  • Type 4: Found in the basement membrane (thin sheets of collagen that surround most types of tissues).
  • Type 5: Found in the hair and the surfaces of cells.

The body naturally makes its own collagen by breaking down dietary protein into amino acids. The amino acids are what build the various types of protein in the body, including collagen.

You get the specific building blocks for collagen by eating a balanced diet of protein-rich foods (chicken, beef, eggs, dairy, legumes, nuts and whole grains, for example) and a variety of fresh produce. A diet high in fresh vegetables and fruit has the added benefit of providing antioxidants, which protect the body from oxidative stress that can degrade collagen, Weston said. The body's ability to produce collagen naturally decreases as we age, she said, but excess sun exposure, smoking and poor diet can also inhibit collagen production. 

Arthritis causes the collagen in joints to break down faster than it can be replenished, which results in joint pain and decreased mobility. 

However, collagen is not likely to begin regrowing itself to completely reverse arthritis, even after a person takes oral supplements.  On the other hand, surgically inserting collagen into arthritic joints may prove to be a promising treatment for arthritis.
Collagen is a popular ingredient in oral supplements and topical creams, but there is little science to support the effectiveness of such treatments. Some collagen supplements claim that they can improve skin health, provide relief from joint pain, prevent bone loss, boost muscle mass, promote heart health, increase hair and nail strength, improve gut and brain health and aid weight loss. When considering whether to take a collagen supplement, it is important to first factor in how your diet and lifestyle are affecting collagen production in your body. "Adding a supplement to a poor diet, weak digestive system and lifestyle will not have any health benefits.
Its important to get a full Health scan to get your body back in balance.
 
Quanlim Life will soon have it's own Tissue Repair Health pil- This is the ultimate in tissue repair- If you need more information you can e mail This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


Newsletter Subscribe