• Oral in die wêreld word slegs die negatiewe beklemtoon in debatte oor die toekoms van veeboerdery. Die debatte konsentreer op kweekhuisgasse (KHG), die gebruik van hulpbronne en grond, industrialisasie van stelsels, ontbossing, ens. Ook is mense bekommerd oor dierewelsyn en etiek. In uiterste gevalle word sterk uitsprake gemaak teen die slag en uitbuiting van plaasdiere.

  • Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die direkteur van dieregesondheid, dr Mpho Maja, het pas ’n opgedateerde verslag oor die bek-en-klouseer situasie uitgereik.

  • The conversation with the Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development on the Red Meat Industry and the foot and mouth diseases (FMD) situation which took place yesterday was very constructive”, says Koos van der Ryst, chairman of the Red Meat Industry Forum (RMIF).

  • Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het met dank kennis geneem oor die feit dat R495.10 miljoen toegeken is aan die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling om biosekuriteit en uitvoere te bevorder.

  • Soos koolsuurgas, is metaan ‘n belangrike kweekhuisgas (KHG), maar as ons dié van herkouers evalueer, dan is daar ander eienskappe wat in ag eneem moet word.

  • Die RPO aanvaar die hofuitspraak wat gister in Oos-Londen gelewer is dat die Al Messilah skip nou gelaai kan word met skape uit die Castedale voerkraal vir vervoer na Kuwait mits dit volgens die riglyne van die internasionale dieregesondheids organisasie (OIE) gedoen word.

  • David Bayley is most known in the research area of policing interventions to reduce crime, based on this opening paragraph in the book Police for the futurewritten in 1994:

  • Dit is met uiterste teleurstelling dat die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) hul voorwaardelike bedanking as ‘n lid van Agri SA bekendmaak.

Newsletter Subscribe