Agricultural Drones Target 14.2% CAGR as Precision Farming Turns Real-Time Data Into Action      VIEWPOINT- The Expropriation Act Reads What the Constitution Does Not Say      South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 26 th August 2026       Weekly Health News Quanlim Health- LifeIselect 26 August 2026       2026 Delivers Record Early Harvests      How special soil observatories in China are helping to create more sustainable agriculture      Kruger National Park prepares to ‘build back better’ after R1bn flood damage      What Is The Future of Pesticides in Farming and Agriculture      BECOMING A BETTER LIVESTOCK FARMER      Why water rights aren’t enough to fix South Africa’s deeply unequal farming sector     
Awards
OVK
Farming PortalFarming PortalFarming Portal
  • Home
  • Farming News
    • South Africa
    • Africa
    • All News
    • Downloads
    • Junior Agri writers Awards
    • News Article Submission for Farmingportal.
    • International News
    • Womens in Agriculture Awards
    • Viewpoint
  • Agri Index
  • Agri World
    • Diary and Dates
  • Farminglifestyle
    • Agri Women
    • Food and Health
    • Who is who in farming
    • Farmers Community programs
    • Agri Tourism
  • All Agri News
    • News of the Day
    • Press Release
    • Editorials
    • Advertorial
    • Promotional- Writers awards- Women's Voice
    • Advertise Rates
    • Weekend Rush - News Summary
    • Weeklikse Landbou Nuus oorsig
  • Agri Shop
    • Farms for sale
    • Other Sales
  • Contact Us
Hollard Junior Agri Writers
Farms FOR SALE - EXCLUSIVE
Flexbox Links
Podcast AGRI NEWS NET
Commodity Trade Links Small
Marketing Left
  • Grondonteiening in Suid Afrika

    Geen Landbouer in Suid Afrika gaan toesien dat die regering sy grond sonder vergoeding gaan onteien nie. Die politieke party Cope en Agri SA het reeds aangedui dat hulle gereed staan om enige aanslag in die Grondwethof te beveg. En daarmee saam al die grondeienaars in Suid Afrika.

  • Suid Afrika se suksesvolle Landbou, sy tegnologie en sy mense.

    Wanneer jy iemand wat siek is, elke dag sien, dan kom jy nooit agter hoe vinnig die persoon se gesondheid agteruitgang nie. En op 'n goeie dag sal jy dit sien as iemand wat lanklaas die persoon gesien het, jou daarop wys. 

  • Suid Afrika se Landbouers in somersaaigebiede maak die beste van die huidige situasie.

    Suid Afrika se Landbouers in  somersaaigebiede maak die beste van die huidige situasie. 

  • Uitsprake oor Suid Afrika se voorgestelde grondonteiening maak landbouers warm om die kraag.

    Dit was 'n besige paar weke in Suid Afrika se landbou met verskeie uitsprake wat ons landbouers warm om die kraag gelaat het. Maar soos gewoonlik het sekere media nie die ware feite deurgegee en beskryf soos wat dit eintlik moes wees nie en eintlik sensasie gesoek .
  • ‘Ja, maar’ oor onteiening sonder vergoeding- Suid Afrika

    PRESIDENT Cyril Ramaphosa se paneel van kenners wat hom oor grondhervorming moet raad gee, was toe allesbehalwe eenparig.

  • En so droom ons President die realiteit van die dag weg in Suid Afrika-

    Ons edelagbare President met al sy mooi drome het   sekere lede van die parlement en media baie opgewonde gemaak en geinspireer met sy mooi woorde en drome vir toekoms, ander was reeds gemaklik aan die slaap en ander het nie mooi geweet of die President werklik besig is om die land se probleme en oplossings aan te spreek nie.

  • Saai: Presidensiële verslag oor grondhervorming teleurstellend - Suid Afrika

    Die Suider-Afrika Agri Inisiatief Saai is teleurgesteld met die verslag wat die sogenaamde adviespaneel van kundiges oor grondhervorming aan die kabinet voorgehou het, en wil op hierdie stadium op kernaspekte van die verslag ’n teenoorgestelde standpunt stel.

  • Suid Afrika en Landbou oppad na die jaar 2050.

    Ons land se mense wil die son oor almal laat skyn en wil ontslae raak van mense wat geen waarde byvoeg tot Suid Afrika se toekoms nie.

  • Suid Afrika- Onteiening sonder vergoeding---‘n verrassingspakkie wat die regering vir homself oopmaak.

    Die omvang van grond- en eiendomsbesit in Suid-Afrika is enorm. Suid-Afrika het honderde duisende plase en miljoene eiendomme, nie 10 of 20 nie.

  • Jou eiendom en jou vryheid is in gedrang in Suid Afrika

    Daagliks sien ons hoe opgewonde sekere mediahuise raak as daar net gepraat word van inperkings deur die regering van die dag. 

  • Suid Afrika -Onteiening: Nuwe wetsontwerp is redelik en bied broodnodige rigting

    Die nuutste wetsontwerp oor die onteiening van grond is pas vir kommentaar gepubliseer, en in sommige kringe histeries ontvang. ELMIEN DU PLESSIS skryf oor wat dit is en nie is nie.

  • Grondbesit: Regering se opregtheid moet bevraagteken word

    Die regering se grondbeleid, as instrument om individuele grondbesit in Suid-Afrika te verhoog, kan nie ernstig opgeneem word nie.

  • Ons moet wet oor grond stuit- Suid Afrika

    In sy kern versterk die wetsontwerp op onteiening wat die ANC-regering op die land wil afdwing, die magte van ’n staat wat homself al talle kere bewys het as onvoorwaardelik bereidwillig om misbruik daarvan te maak.

Flexbox Regs
PODCAST - Agri News Net
Commodity Trading  April
 Marketing  Right
Farms FOR SALE - EXCLUSIVE

Newsletter Subscribe

AGRI NEWS NET "LIVE" FEED

  • While global attention tends to focus on the strength of El Niño, its local impacts on crops, water, livestock and markets in Southern Africa vary widely, as shown by the major events of 1982-83, 1997-98 and 2015, making preparedness more important than intensity alone.For crops, El Niño often raises drought risk but outcomes are uneven.
  • Farmers are the true guardians of agriculture and farming—they live it every day, understand the soil, the seasons, the risks, the costs, and the realities that no textbook or politician can fully grasp.
  • AGRI NEWS NET is 7 dae per week-en 365 dae van die jaar deel van Landbou- Dit was 'n perfekte landboujaar vir meeste van ons landbouers met geweldige uitdagings.Ons boere het nog elke keer na 'n uitdaging opgestaan en voortgegaan. Nog steeds hou hulle aan om gemeenskappe op te hef, van kos te voorsien, en te help dra aan hul naaste se laste.
  • Suid-Afrika se groot graanopbrengste vertel slegs een deel van die verhaal. Agter die goeie oes staan produsente wat die volgende plantseisoen met laer kommoditeitspryse, duurder insette en toenemende finansiële risiko moet aanpak.

Popular News Tags

South Africa 2121 Farming 1239 agriculture 925 africa 848 food 693 farmers 498 wandile sihlobo 495 USA 449 wine 377 water 368

AGRI NEWS NET AUDIO CAST Feeding-

  • Multiple Sclerosis, or MS, is a chronic condition that affects your central nervous system.
  • The future of South African farming will be shaped by a handful of big, long term trends.
  • "Every woman wants to look good, and they use makeup and all kinds of treatments to add value to their face and their appearance."
  • Food Prices and Farmers Face Rising Costs and El Niño Risks
  • You need to keep your immune system strong and healthy at all times
  • The Future of Family Farmers in South Africa and the world.

Marketing FLEXBOX

Promotional Video- FLEXBOX


© 2026 Farming Portal. All Rights Reserved. Designed by Shiftable Media

  • Home
  • Farming News
    • South Africa
    • Africa
    • All News
    • Downloads
    • Junior Agri writers Awards
    • News Article Submission for Farmingportal.
    • International News
    • Womens in Agriculture Awards
    • Viewpoint
  • Agri Index
  • Agri World
    • Diary and Dates
  • Farminglifestyle
    • Agri Women
    • Food and Health
    • Who is who in farming
    • Farmers Community programs
    • Agri Tourism
  • All Agri News
    • News of the Day
    • Press Release
    • Editorials
    • Advertorial
    • Promotional- Writers awards- Women's Voice
    • Advertise Rates
    • Weekend Rush - News Summary
    • Weeklikse Landbou Nuus oorsig
  • Agri Shop
    • Farms for sale
    • Other Sales
  • Contact Us
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website.
I accept