AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 17th January 2021

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the Articles this week-,

Sugar supplies from Brazil, the world’s leading producer, could come to an abrupt halt on Feb. 1 if a threatened trucker strike takes place. The news pushed sugar futures prices on the Intercontinental Exchange (ICE) to a 4-year high of 16.73 cents/pound.

Mid-month data from the Central Energy Fund (CEF) points to another large fuel hike for South African motorists in February, following a significant increase in January. The CEF data shows an under-recovery in prices across the board, expected to rise around 78 cents per litre for petrol, and 60 cents per litre for diesel

Dis nat en bewolk oor groot dele van die binneland vanoggend na goeie reens weer voorgekom het. Die mooi landskap van Suid Afrika was lanklaas so mooi groen. Natuurlike spruite loop en panne is vol water. Op talle plekke het reenwater baie skade aangerig aan jong somergewasse.

Die Landbank sê hy werk aan ‘n nuwe skuld-herstruktureringstrategie nadat die Tesourie die staatsbeheerde landbou-bank se aansoek om ‘n gedeeltelike regeringswaarborg van die hand gewys het. Die bank kon in April verlede jaar nie sy skuld betaal nie en onderhandel sedertdien met sy krediteure.

The heavy rain last week in the Northern Cape has reduced the estimate for the Orange River region by two to three million 4.5kg equivalent cartons, bringing down the total of table grape exports from South Africa for the 2020/21 season to between 61,7 and 67,1 million 4.5kg cartons, compared to 66,15 million cartons last season.

Die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. kyk ook na watter implikasies dit gaan hê vir indiensneming. “Dit moet gesien word teen die agtergrond van toenemende werkloosheid in Suid-Afrika, in ons streek en ook wêreldwyd as gevolg van die pandemie.

Chris Derkson sê vetkoeie is nog steeds skaars en soos die somer aangaan, sal daar meer van hierdie koeie beskikbaar wees. Derksen herinner boere ook dat speenkalwers gedurende dié tyd van die jaar skaars is en hulle sal eers gedurende speentyd meer word. Hy raai boere aan om nou oortollige speenkalwers - en sodra koeie vet is – hulle te verkoop voordat pryse dalk daal. vleisprys.co.za

Navorsers van die Universiteit van Pretoria het ‘n chemiese verbinding ontdek wat gebruik kan word in die stryd teen malaria. Die verbindings kan in medisyne gebruik word vir die behandeling van malaria, en moontlik die parasiet in sy aansteeklike stadium doodmaak, Een van die navorsers, Lyn-Marie Birkholz, sê as dié verbindings ontwikkel kan word is daar ‘n nuwe manier om malaria uit te wis.

’n Spogplaas in die vrugbare Hexriviervallei is verwoes tien jaar nadat ’n vooraanstaande druiweboer dit as ’n swart ekonomiese bemagtigingsprojek vir sy werkers aangekoop het. Die plaas Alpha van 12 ha ’n ent buite De Doorns word oor tien dae op die internet opgeveil om R800 000 in te samel wat die eienaar, die Denau-werknemerstrust, aan Absa skuld.

READ MORE -AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 10th January 2021

South Africa: Impact of heavy rainfall still unknown-Most of the mango growers in the northern province of Limpopo have finished harvesting the Tommy Atkins and are now moving on to the Kent and Shelly.

Gro has launched two sets of Gro Climate Variation Indices (GCVIs) to track the variability of climate for every district in the world: The first set measures the annualized variation of daily temperature and precipitation to tell us which regions vary a lot over the course of a year and which vary little

Kaapstadse Metro het bekend gemaak dat hy oorval word deur desperate sakelui wat op die rand van bankkrotskap is weens verlore sake-ure as gevolg van die aandklokreël. Dit tree saans om 9 in werking tot 5 soggens. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Geleenthede, James Vos sê ondernemings in Kaapstad kan nie meer met die verkorte sake-ure ‘n bestaan maak nie, en baie sal hul deure moet sluit

Die sluise van die Hardap-dam, Namibië se tweede grootste binnelandse waterreservoir, is Dinsdag oopgemaak nadat die damvlak tot meer as 70% gestyg het. Swaar reën wat sedert einde Desember in Namibië geval het, bring verligting vir groot dele van dié buurland wat veral die afgelope drie jaar onder droogte gebuk gegaan het.

The South African Table Grape Industry (SATI) released the 2nd Crop Estimate for the 2020/2021 season on 13 January 2021 with intake volumes lowered to between 61,7 million and 67,1 million cartons (4.5 kg equivalent) brought about by the effect of rain in week 1 in the Orange River region. This region is now expected to pack between 15,0 and 16,0 million cartons.

Gemmer is die nuwe goud en te midde van al die terugslae van die koronaviruspandemie lag gemmerboere al die pad bank toe. ’n Boer het die afgelope week bykans R2 miljoen verdien toe hy ’n vrag van agt ton gemmer aan ’n markagentskap in Pretoria gelewer het. Dit kom neer op 1 500 kartonhouers vars gemmer teen ’n gemiddeld van R1 300 per houer.

Suid Afrika -Die jaar 2020 is verby en polities voel dit of 2021 al heelwat meer as 15 dae oud is. Dit was 'n moeilike jaar, maar hierdie jaar gaan waarskynlik nog meer interessant en bepalend wees as die voorafgaande een. Met die staatskas wat bankrot is, 'n belastingbasis wat verklein (expats word nou meedoënloos gejag) en die onteieningswet bykans in plek, lyk die vooruitsigte nie juis besonder goed nie

This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- 

No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering. Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep. Met 25 jaar praktiese boerdery ondervinding weet ons wat landbou en sy mense is.


Newsletter Subscribe