AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 03 Julie 2022

AGRI NEWS NET- Summary of the Week News - 03 Julie 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture-  Our team know what farming and Farmers are all about- 

  DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,

Omvattende ontevredenheid met die staat, Agbiz en Agri SA se landboumeesterplan onder boere het ‘n aantal organisasies waaronder Saai, TLU SA, NEASA en die LWO saam met plaaslike-, distrik-, provinsiale landbou-unies en bedryfsorganisasies genoop om die besware daarteen behoorlik te ontleed en alternatiewe voorstelle daaroor te formuleer.  

South Africa's Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development (DALRRD) has declared war on plant-based products using names associated with processed meats. The South African Vegan Society (SAVS) has also expressed its outrage. "This notice will have catastrophic consequences on many stakeholders, namely, producers of plant-based food products, retailers, and consumers," said Anna Jordan, director at the SAVS, told Business Insider SA. "We are in the process of considering the legal remedies available to stakeholders and intend on engaging the department and hope to reach an amicable resolution."

Eskom se sogenaamde beurtkrag is besig om af te stuur op ’n algehele ineenstorting van die kragvoorsieningsnetwerk as gevolg van onwettige stakings wat die land se elektrisiteitsvoorsiening heeltemal kan verlam. Suid-Afrikaners is Dinsdag gewaarsku om voor te berei vir fase 6-beurtkrag wat sal beteken dat mense tot ses uur lank op een dag sonder krag kan wees.  Tydens fase 6 sal baie nywerhede en myne reeds om veiligheidsredes heeltemal moet sluit. Trouens, fase 6 kan reeds ’n stadium 8 wees. Na stadium 8 begin die kragstelsel wankel (elektries gesproke). Dit is soos om ’n fiets te ry – hoe stadiger jy ry, hoe meer onstabiel word dit. Eskom het Sondag aangekondig dat onregmatige nywerheidsoptrede by verskeie Eskom-kragstasies beplande instandhouding en herstelwerk beïnvloed. By sommige stasies het die volle groep werkers nie vir diens aangemeld nie. Gevolglik is daar toe besluit om fase 4-beurtkrag te implementeer. 

In fase 1 word Suid-Afrika as ’n geheel gedwing om 1 000 MW, of ’n miljoen ketels, te bespaar, wat – afhangend van die keuses van plaaslike regerings – óf kort onderbrekings vir individuele elektrisiteitsgebruikers óf onderbrekings in slegs klein dele van stede beteken.  Die nasionale netwerk tydens fase 2 altesaam 2 000 MW kort is aan krag, of twee miljoen ketels. Tydens stadium 3 bereik rantsoenering 3 000 MW, ens. Teen fase 4 is die tekort gelykstaande aan byna die volle geïnstalleerde opwekkingsvermoë van die reusagtige Medupi-kragstasie – wat nou na raming R18 miljard sal kos om te voltooi. By fase 5 kan Eskom nie eers soveel elektrisiteit verskaf as wat die land van die reusagtige Inga 3-waterkragprojek in die Demokratiese Republiek van die Kongo aankoop nie en by fase 6 is die rantsoenering die ekwivalent van alle die krag wat Ethiopië hoop om op te wek deur die Blou Nyl te benut.  Fase 7 gooi soveel elektrisiteit af wat al Suid-Afrika se 47 onafhanklike produsente van hernubare energie produseer. By fase 8, skat Eskom, sal die gemiddelde Suid-Afrikaner vir 50% van die tyd van krag voorsien word, met verbindings wat vir 12 uur uit elke 24 afgeskakel is. 

As jy nie tevrede is met jou salaris of werksomstandighede nie- bedank soos enige opgevoede mens en gaan kry ander werk- moenie jou werksplek saboteer nie-  dis die algemene gedrag van onopgevoede werkers in Suid Afrika en dwarsoor die wereld wat nie op hulle eie voete kan staan nie- en aan sekere unies behoort om namens hulle te praat en in baie gevalle net so korrup is en werkgewers manipueer. Unies kan nog altyd tot voordeel wees, maar dan op 'n ordelike manier.  Die Regering moet na hulle pype dans want dis hoe die regering aan bewind gekom het. Daar is nie een staats onderneming wat nie besteel is nie- en byna almal is tot op die grond toe geplunder en deur korrupsie en tot stilstand gedwing. Daar is genoeg Suid Afrikaners wat opgevoed is en wat weet wat dit is om te werk en om welvaart te skep. Dis tyd dat hierdie mense beheer oorneem van hierdie mooi en wonderlike land Suid Afrika. 

Ukraine exported 1.11 million tonnes of grain in the first 22 days of June, down 44% from the same period in 2021, Reuters reported, citing agriculture ministry data released -The volumes included 978,000 tonnes of corn, 104,000 tonnes of wheat and 24,000 tonnes of barley, the data showed. Ukraine exported up to 6 million tonnes of grain a month before Russia launched an invasion on Feb. 24.  Ukraine is among the world’s largest exporters of wheat and corn. Exporters are struggling to get what’s left in storage out of the country, because Ukrainian ports on the Black Sea, like the key city of Odessa, are under blockade by Russia. May export volumes fell to 1.7 million tonnes as Ukraine, which usually exports most of its goods through its Black Sea ports, has been forced to transport grain by train via its western border or via its much smaller Danube River ports. 

South Africa’s electricity utility Eskom extended the worst blackouts on record to a fourth day as it struggles to recover from a strike that prevented as many as 90% of staff at some power stations from going to work. Protests that included petrol bombs being thrown at the houses of senior officials forced Eskom to halt many of its coal plants and to cut 6,000 megawatts from the grid, leaving homes without power for more than eight hours a day. The rand fell to the weakest level since 2020.

Met die koue van die afgelope paar dae het mielies baie vinnig begin afdroog. Daar word reeds sterk mielies gelewer, maar die kwaliteit is nie so goed nie.  Koring aanplanting lyk baie mooi op die stadium en daar word nog steeds koring geplant in sekere gebiede.  Die Wes Kaap se koring staan groen op die land na die heerlike reen.

Die rugby liefhebbers het hulle gate uitgeniet op Loftes en voel vandag weer trots en reg vir die volgende kuier langs die rugbyveld. Dit lyk of die manne en vroue al hulle daaglikse klagtes sommer dadelik op die swak rugbyspelers plaas. Dis altyd interresant hoe mense so opgewonde kan raak oor sport en rugby. 

Dis alweer die einde van die maand en die helfte van die jaar 2022.

 

News stories on AGRI NEWS NET

Dit lyk of die Ameikaners hulle belangstelling verloor het in Cannibus olie asook dagga. Aandele maatskappye se aandel het tot so laag as $7 dollar gedaal nadat dit aanvanklik $300 per aandeel was. Die mense het agtergekom dat Cannibus nie so effektief is as wat bevind is nie en dat daar baie ander newe effekte saamgaan wat nie goed dis vir jou liggaam nie.

Die Namibiese Landbou-unie herinner produsente oor hul dieregesondheidsverklarings wat elke ses maande deur alle veeboere ingevul moet word. Die tydperk waarvoor verklarings voltooi word, is van Januarie tot Junie en Julie tot Desember van elke jaar. Dit is verpligtend dat die verklarings binne 30 dae ná die einde van elke verslagperiode ingedien moet word.

Nuwe navorsing van die Davis Universiteit onderstreep die deurslaggewende rol wat diereproteïene in die voeding van families in ontwikkellende lande speel.Bykans 50 miljoen kinders in die wêreld ly aan vertraagde groei, ‘n toestand wat met chroniese wanvoeding verbind word en verhoed dat mense hul fisiese, geestelike en sosiale potensiaal bereik.

Gender equality goals must be at the heart of environmental governance, says a strategist at Equality Now. Globally, 400 million women work in agriculture, producing most of the word’s food. Equal land rights could ensure social and economic stability to those who are most vulnerable to the risks of global heating.

In 1961 het 15kg meel 90c gekos- in 2021 kos dit R49.27 en 'n ton mielies gekos R3000.00- 1kg brood het 9c gekos in 1961- in 2021 kos 700gram brood R16,00. Kilogram hoender was 9c en in 2021 kos dit R40,00, In 2021 het jy R9700 nodig om goedere te koop wat in 1961 -R100 gekos het. Kilogram appels het 23c gekos en vandag is dit R15,80. Sigarette van 19c per pakkie en vandag R40.00.

Precision agriculture has enormous growth potential, just think that just 2% of the agricultural area uses precision farming robots and sensors in Italy , even if the figure should rise to 10% by 2021. Monitoring of climate parameters, phenological and productive can be carried out with remote sensors (remote sensing) such as drones, and proximal .

Volkswagen has plans to sell masses of EVs in the future. The gigantic automaker wants to have 70 percent of its deliveries in Europe to be EVs by 2030 and 50 percent in the US by the same year. This is quite the feat and will take a variety of EV models to do the job. Electric trucks would only make sense.

President Cyril Ramaphosa gryp in by Eskom, terwyl die kragmaatskappy R1,54 miljard aan diesel in Junie-maand bestee het Die regering het in 'n verklaring bevestig dat dit Suid-Afrikaners wil gerusstel dat president Cyril Ramaphosa die reaksie op die huidige energiekrisis lei.

The ANC acknowledges that the growth of the agricultural sector partly depends on effective land reform which includes bringing into production underutilised land. Such land is mainly in the state owned farmlands and the former homelands in the provinces of the Eastern Cape, KwaZulu-Natal and Limpopo.

Stats SA data for April showed an impressive recovery in tourism when compared to the same period in 2021. The number of overseas tourists surged 500% to 119,518 in April 2022, up from 19,915 in 2021.

Die uitbrekings van bek-en-klouseer in vyf van die nege provinsies kan verbind word met die onwettige verskuiwing van diere van die bek-en-klouseer besmette sone of beskermingsone met inenting na die vrye sone, volgens die nasionale Dieregesondheidsforum.

  AGRI NEWS NET- Summary of the Weeks News - 26 June 2022

Livestock farming is one of the most strategic subsectors in SA agriculture. Its value is not only derived from directly accounting for roughly half of the agriculture gross value added, an estimated 48%, but also through its interlinkages with the grains and oilseeds sector.

A pair of orcas drove great white sharks away from a stretch of South African coast after killing five sharks over just a few months in 2017, according to a new study.

Die voorspelling dat petrol- en dieselpryse weereens volgende maand kan styg, plaas weer die fokus op die bekostigbaarheid van brandstof. Daarmee saam sê Nicol Jansen, die president van Agri Noord-Kaap, gerugte van brandstoftekorte doen ook die rondte, wat landbou negatief kan raak.

The shortage of African horse sickness (AHS) vaccines also comes into the spotlight again adding that Adrian Todd is the Managing Director of the South African Equine Health and Protocols (SAEHP), says the organisation had no faith in the ability of Onderstepoort Biological Products (OBP), which produces the vaccine.

The Joburg Market is working on relaunching its satellite market in Soweto. The market was initially opened more than ten years ago, but it suffered from mismanagement and neglection. The Joburg Market is now sprucing things up again with some of the latest technological advances. It plans to open the market in November 2022.

Die Namibiese kabinet het 60 000 robwelpies en 8 000 bulle toegeken vir die opkomende rob-oesseisoen wat môre begin en op 15 November afsluit. Die oes van die diere is uiters omstrede maar, daar is geen ander manier om die diere te oes nie as gevolg van hulle ligte beenstruktuur. Bulle wat tot 6 ton weeg word met ‘n .22 geskiet. Die kwota is toegeken vir ‘n 70:30 vir die noordelike en suidelike kolonies in die land.

To read all the articles visit www.agrinewsnet.co.za

No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.

AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd-  7dae per week- 365 van die jaar-  No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week. 

Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.

Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.

www.agrinewsnet.co.za

PODCAST of the WEEK                                                        More POSDCAST

       

Afrika op sy beste - ( jammer vir die laaste woord )

Lekker dik gevreet

So staan boere saam in 'n land

So spring jy oor 'n rivier


Newsletter Subscribe