INTEREST RATES AND ECONOMIC GROWTH- South Africa

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

The claims made by various circles over the past week that the possible changes in the Reserve Bank's lending rate can control the inflation rate, protect the exchange rate and create economic growth, is neither correct nor true," says Fanie Brink, an independent agricultural economist.


He says that there is no evidence for these claims, while the most basic economic principles and simple statistical analyses prove that interest rate changes cannot explain the changes in the inflation and exchange rates, or economic growth. "The facts are that most of the assumptions and statements that are made are not based on any economic principles and are therefore not correct and not true," says Brink.

To READ the Full Report- Click on the REPORT on the LINK on Top.-

INTEREST RATES AND ECONOMIC GROWTH-

Fanie Brink, Independent Agricultural Economist- 

RENTEKOERSE EN EKONOMIESE GROEI

AFRIKAANS

“Die aansprake wat uit verskeie kringe die afgelope week gemaak is dat die moontlike verandering in die Reserwebank se uitleenkoers die inflasiekoers kan beheer, die wisselkoers kan beskerm en ekonomiese groei kan skep, is eenvoudig nie waar of korrek nie,” sê Fanie Brink, ’n onafhanklike landbou-ekonoom. Hy sê daar bestaan ook geen bewyse vir hierdie aansprake nie, terwyl die mees basiese ekonomiese beginsels en eenvoudige statistiese ontledings bewys dat rentekoersveranderings geensins die veranderings in die inflasie- en wisselkoers, of ekonomiese groei kan verklaar of verduidelik nie. “Die feite is dat die meeste aannames en uitsprake wat gemaak word nie op enige ekonomiese beginsels baseer is en daarom nie korrek en nog minder waar is nie,” sê Brink.

Om die volledige berig te lees in Afrikaans - Beweeg na die boonste deel van die berig en druk op  -

RENTEKOERSE EN EKONOMIESE GROEI

Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom