• Dit is in die middel van die winter van 2019- Somergraan produsente is besig met insameling van hulle oeste. En dis al weer tyd om grondmonsters te neem en te kyk hoe lyk die gronde na die oes afgehaal is. Daar word baie gepraat oor die insetkoste wat graan produsente net nie meer kan bekostig nie.