• Vir almal wat of in die platteland van Suid Afrika  woon, of as stedeling van tyd tot tyd soontoe kom, is dit duidelik hoe die platteland agteruitgaan.