• Die landbousektor in Suid Afrika moet aanpas by veranderinge om volhoubaar en toepaslik te bly. Dit sluit in toegang tot nuwe tegnologie en onmiddellike inligting. 

  • Suid-Afrikaanse boerdery het die tegnologiese nuwe ere betree. Dit is 'n era waarin data, metings, alternatiewe kragbronne, sensors en selfs selfone saamwerk om die uitdagings van toenemende opbrengste en produktiwiteit te meet. Die gevaar van tegnologie is egter dat dit oorweldigend kan raak as dit nie korrek verwerk en toegepas word nie.