• Die Reitz Landbou Akademie is ‘n industrie gedrewe inisiatief om die jeug van landbou met die nodige blootstelling, vaardighede en kennis toe te rus om landbou in Suid-Afrika te bevorder.