Die rooivleisbedryf se aansoek vir die 2020/21 statutêre heffing, het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging (RAV) se onlangse konferensie en kongres, wat buite Stellenbosch aangebied is, onder die soeklig gekom.
Rooivleis is een van die gesondste voedsel vir die oorgrote meerderheid van die wereld bevolking.
Die Rooivleisbedryfsforum ondersteun die handel van lewendehawe en vervoer per skip indien dit eties en sonder enige dieremishandeling gedoen word.