Grootpan sudiegroep se lede boer tussen Bultfontein en Hoopstad in die Vrystaat, aan die begin van die studiegroep se ontstaan, was dit meestal plase wat aan die plaas Grootpan gegrens wat omtrent halfpad tussen Bultfontein en Hoopstad is.