South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary 7th December 2022

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 7th December 2022

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Ons edelagbare President het nou vir hom vir die res van die lewe 'n gunslys geskep- of sal ons se "n Lat vir sy gat gepluk"   Al hierdie ANC kaders in sy kabinet en parlement wat saamstaan om hom in sy pos te hou gaan een of ander tyd hulle "pondvleis"  terug vra. Dit gaan dalk net die deur nog groter oopmaak vir korrupsie wat gekoppel is aan 'n guns. Die Edelagbare President sal ook nie van die lede in sy Kabinet ontslae kan raak nie. So het hulle mekaar aan die kort hare beet. Ons land kan nie vorentoe gaan as ons heeltyd teruggehou word deur negatiewe en korrupte gebeure nie. Geen mens is onvervangbaar nie- en geen lewe is gewaarborg nie- Waarom hou almal asem op oor iemand wat dalk more nie meer wakker kan word nie. 

Die Suid-Afrikaanse ekonomie het nou ʼn vlak van voor die Covid-19-pandemie bereik en het verrassende groei in die derde kwartaal van die jaar getoon. Syfers an Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) wys die ekonomie het in die derde kwartaal met 1,6% gegroei, heelwat meer as wat aanvanklik voorspel is. Agt van die tien bedrywe wat gemeet word, het ʼn styging in ekonomiese uitsette getoon. Landbou, bosbou en visserye het met 19,2% toegeneem en het die grootste positiewe bydrae gelewer. Die styging word hoofsaaklik toegeskryf aan ʼn toename in die produksie van oesgewasse en tuinboukundige produkte. Die finansiële, eiendom- en sakedienstebedryf het die tweede grootste bydrae gelewer en het met 1,9% gegroei. Dit is die grootste ekonomiese bedryf en ʼn verandering in dié syfer het gewoonlik ʼn noemenswaardige uitwerking op die BBP, sê Stats SA.

Upside Foods, a California-based company that makes meat from cultured chicken cells, will be able to begin selling its products once its facilities have been inspected by the US Department of Agriculture. Consumers are concerned about the climate effects of the meat industry as well as animal welfare. But farmers need to feed an estimated 10 billion people by 2050. Growing meat and seafood from animal cells is therefore not only a noble idea, it is something consumers will buy.  Lab-grown meat is what’s called  generation two technology:  You cultivate meat and fat cells outside of an animal to make the real thing. Cultivated protein provides new business opportunities for animal nutrition companies

The better yields of some field crops (mainly summer grains and oilseeds) and horticulture, combined with relatively higher prices, specifically grains and oilseeds, underpin this improvement. Also worth noting is that the summer grains harvest, typically in the year's second quarter, was delayed by roughly a month and fell into the third quarter this year. In a slightly more technical sense, the weak growth in the last quarter also created a lower base, setting the ground for a recovery in the third quarter. READ MORE 

The summer grain and oilseed planting season started in October in the eastern regions, though heavy rains have delayed planting in some areas. For example, Mpumalanga, which would typically be nearing the completion stages of soya bean planting, is estimated to have sowed only about 40% of its soya bean fields so far, according to a Grain SA survey. The province’s optimal planting window for soya beans ends this week, so the additional hectares will be planted outside the window. READ MORE 

Potatoes South Africa (Potatoes SA) has rejected recent claims that the implementation of import tariffs on French fries was driving up food prices and threatening food security in South Africa.  The price of frozen French fries had almost doubled over the past year, from about R16/kg to R30/kg due to the introduction of import tariffs, which, according to him, created a shortage of French fries on the market. Willie Jacobs, CEO of Potatoes SA, stressed that the import tariffs, which amounted to 23% for Belgium, 104% for the Netherlands and 181% for German suppliers, were necessary to protect the local industry against “dumping-South Africa had the capacity to process about 450 000t of potatoes per year, and in 2018 these volumes reached levels of 430 000t.

Die kans op goeie reën oor die westelike dele van die somerreënstreek lyk minder gunstig weens die verswakking van die La Niña-stelsel wat vroeër begin plaasvind het as wat aanvanklik voorspel is. Die La Niña-stelsel wat sedert Oktober tot swaar neerslae bygedra het, is die derde agtereenvolgende La Niña-stelsel sedert die 2020-’21-somerseisoen. “Dit is maar die derde keer in ongeveer die laaste eeu dat dit gebeur,” sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige. “Hoewel die reeks agtereenvolgende La Niña-verskynsels as ’n eenheid gesien kan word, verswak dit altyd tydens die winter in die Suidelike Halfrond. Daarom word dit gesien as aparte gebeure wat deel vorm van ’n groter geheel.” Die huidige La Niña-stelsel is waarskynlik die laaste in hierdie reeks, want die kans op ’n vierde agtereenvolgende La Niña is omtrent zero. Dit kom voor dat dit gouer begin verswak as enkeljarige La Niña-verskynsels. “Die huidige La Niña-stelsel het gouer ’n spits bereik as die meeste ander vorige La Niña-verskynsels, want dit het reeds in November begin verswak terwyl dit gewoonlik ’n draaipunt in Desember of Januarie bereik. Die verswakkende fase het dikwels ’n ongunstige uitwerking op reënvaltoestande met ’n vertragingsperiode van een tot twee maande,” sê Van den Berg.

10 best-selling bakkies in South Africa for November 2022

1. Toyota Hilux – 3 048 units

2. Ford Ranger – 1 979 units

3. Isuzu D-Max – 1 578 units

4. Nissan NP200 – 1 164 units

5. Mahindra Pik Up – 697 units

6. Nissan Navara – 562 units

7. GWM P-Series – 437 units

8. GWM Steed – 368 units

9. Toyota Land Cruiser 79 – 277 units

10. Volkswagen Amarok – 154 units

Audio Cast

Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
Die Suid-Afrikaanse ekonomie het nou 'n vlak van voor die Covid-19-pandemie bereik en het verrassende groei in die derde kwartaal van die jaar getoon.Syfers van Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) wys die ekonomie het in die derde kwartaal met 1,6% gegroei, heelwat meer as wat aanvanklik voorspel is.Agt van die tien bedrywe wat gemeet word, het 'n styging in ekonomiese uitsette getoon.
Goedere ter waarde van 4,1 miljard Namibiese dollar, wat 52,4 persent van die totale uitvoer verteenwoordig, het Namibië per see verlaat. Dit beteken ‘n toename van 36,6 persent in vergelyking met 3 miljard dollar wat in September 2022 aangeteken is. Die mandjie uitvoere per see het hoofsaaklik bestaan uit uraan, vis en kopererts en konsentrate.
The Department of Energy has published the official petrol and diesel price changes for December. It’s good news for diesel, with prices coming down by more than R1.50 per litre from 7 December 2022 – however petrol prices will see a jump, rising by 59 cents per litre.
Beef: Class A carcass prices for beef continue to trade close to R60.00 per kg, with little upward or downward variation from this price point since April. Class C prices, in turn, have increased modestly over the past months on the back of increased demand for more affordable options, combined with lower supply.
Biofertlizers are the formulations containing living or inactivated microorganisms complemented by a suitable carrier material. They should demonstrate a positive impact on crop field performance, formulation stability in time as well as environmental safety.
Ons sien daagliks hoe mense mislei word deur sogenaamde besigheidsmanne wat hulleself uitgee as finansierders van miljoene en biljoene dollars. Die mense maak beloftes aan ons landbouers en hou hulle besig vir maande- En die meeste van hulle gebruik gedurig hulle geloof om hulle sogenaamde eerlikheid te bevestig. Stap weg van die mense hulle is rowers.
The start of SA’s 2022/2023 summer season has brought heavy rains across most regions, with varied agricultural implications. The horticultural industry, specifically fruit, has been keenly watching whether they would damage orchards.
Die huidige vlaag kragonderbrekings kom op ’n baie slegte tyd vir die vrugtebedryf. Die sagtevrugte-uitvoerseisoen begin vanaf middel November en produsente skarrel om hul koueketting in stand te hou sodat hulle vrugte van uitvoergehalte kan lewer.
Die legende lui: Dat destyds toe die Amerikaners vir die Mexikane leer mielies plant het, het hulle die Mexikane vertel dat jy in die oggend na die lande moet gaan en jou broek aftrek en op die grond gaan sit. As jy kan bly sit, is die grond warm genoeg om mielies te plant.
Afgetrede grondbewaringstegnikus, Piet Theron, sê hy is van mening dat alle produsente bewaringbewerking toe moet pas want “die vaslegging van koolstof in die grond, eerder as om dit met konvensionele bewerking in die lug te laat gaan, is die waarde van bewaringbewerking.”
Weervoorspellings dui aan dat toestande vir reën tot rondom 18 Desember baie gunstig is vir die oostelike en noordoostelike dele van Suid-Afrika. Die gebiede waar goeie neerslae van tot 100 mm vir dié tydperk moontlik is, sluit in die Oos- en Noord-Vrystaat, Gauteng, die oostelike dele van Noordwes, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die suidelike dele van Limpopo.
As European demand has fallen, Russia has been able to make up a lot of the shortfall in revenue by selling more oil to other countries, with India and China among the largest new buyers. One crucial question about the efficacy of the European cap is whether those countries will abide by it.
Hoewel alternatiewe vleis as die oplossing gesien word om klimaatverandering te beperk deur vrystellings te verminder, kan die teenoorgestelde waar wees, volgens deskundiges.
The Mazda BT-50 used to be a household name for us, even after some badge engineering was introduced during the tie-up with Ford. Some of those cars used the ultra-tough Mazda powertrains and are still puttering about to reaffirm this. Lately, the name continues to impress, especially within the SUV segment.
On the food security front, South Africa's ranking in The Economist's Global Food Security Index has improved. This Index ranks South Africa at 59 out of 113 countries, improving from the 70th position in 2021. This places South Africa as the most secure food in Africa, followed by Tunisia, ranked 62nd. This improvement is commendable.

Dit was op 2 Februarie 1659 om presies te wees, toe Jan van Riebeeck die eerste druiwe aan die Kaap gepars het. Nou wil die bedryf dié herdenking tot ’n groot viering verklaar. Op 2 Februarie 2023 sal dit 364 jaar wees sedert Jan van Riebeeck, die eerste kommandeur aan die Kaap, in sy dagboek geskryf het: “Heeden is Goode loff van die Caepse druyven d’eerste mael wijn geparst.” Op dié winderige dag was die oes maar skraps en dit het net ’n paar liter sap opgelewer, maar hierdie datum maak Suid-Afrika die enigste wynland wat presies weet op watter dag sy wynbedryf tot stand gekom het. Die eerste wingerdstokkies is reeds vyf jaar tevore ingevoer en in die Kompanjiestuin aangeplant. Die eerste oes was meestal muskadeldruiwe, asook ronde, wit druiwe met ’n lekker smaak en geur – vandag word daar gemeen dit kon Chenin blanc wees.

To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year- Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za

 
Dit is nou as jy dink jy is slim-  
Tegnologie op sy beste
Boer maak altyd 'n plan

Hou RATKAS hou
Familie boerdery is  nie altyd maklik nie.
 Marketing OVK Promotional 
MARKETING  Laeveld Agrochem  
NISBOERE met die alombekende Corne Liebenberg
Kopp jou saadpakkies- die uniek die net by LAEVELD AGROCHEM