South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary 18 th January 2023

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 18 th January 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Die algemene publiek in Suid Afrika weet nie wat die omvang van die Beurtkrag op die landbou het nie.  Ons span was die week in die Noord Kaap, Wes Kaap en dele van die Vrystaat. Die magtige Oranje en Vaalrivier is vol maar die oeste wat langs die riviere geplant is, is besig om te verdroog. Die noem mens in boeretaal "Waterdroogte"  Hierdie boere is moedeloos, want dit is miljoene rand wat hier op die land verdroog terwyl die rivier en damme vol water is. Hierdie gebeure gaan Suid Afrika onder groot voedselsekerhied en voedseltekort plaas. Dit lyk nie of die regering en sy meelopers die erens van die saak besef nie.  Daar is nie tyd vir komitees en vergaderings nie. As almal in die land deel is van beurtkrag, insluitende die edelagbare President en sy meelopers , almal hulle rekenings betaal, en die regering onmiddelik geld beskikbaar stel vir diesel, kan daar nog iets te redde wees. Maar die skade is reeds gedoen.  Die druiwe en vrugte boere sit met dieselfde probleem.  Kyk gerus na die video hieronder- die mielies sal dit nie maak nie.

Precision fermentation is a relatively new food technology that is rapidly entering the mainstream. Products such as milk protein, animal fats, collagen, honey, lobster, egg whites and more are receiving hundreds of millions of investor dollars. They are being rapidly commercialized for the mass market without the raising and killing of animals. These products are being marketed to a young consumer base that wants sustainable, climate-friendly foods that buck the system and promise a better tomorrow. But what should consumers being asking about this new wave of food technologies? 

Farmers who rely on irrigation have expressed concern that persistent load-shedding is negatively affecting production. In key field crops, about 20% of maize, 15% of soybean, 34% of sugar cane and nearly half of wheat production is produced under irrigation. Fruits and vegetables also rely heavily on irrigation and thus face similar challenges. In red meat, poultry, piggery, wool and dairy there are also concerns that load-shedding beyond stage 2 makes operations and planning challenging as these industries all require continuous power for their usual activities. Similarly, agribusinesses in various downstream processing activities, such as milling, bakeries, abattoirs, wine processing, packaging and animal vaccine production, face similar challenges. Exporting agribusinesses, especially those with products highly sensitive to delays such as fruits, red meat and wine, are also worried about SA port activities, which fortunately haven’t been primarily affected. The financial impact on agribusinesses or on food security more broadly is not yet clear and will be difficult to quantify. There are also food security concerns as the effect of load-shedding will probably show in the volumes of products to be harvested/produced in the coming months due to the time lag in agricultural production stages.

Most CEOs believe global economic growth will decline over the next 12 months, PwC’s latest Annual Global CEO Survey has found. The survey, which polled 4 410 CEOs in 105 countries and territories, revealed that 73% of CEOs were pessimistic about growth prospects. The poll was conducted during October and November 2022. PWC noted in its report that the bleak outlook was the most pessimistic by CEOs regarding global economic growth in just over a decade, a departure from the optimistic outlooks of 2021 and 2022 when more than two-thirds (76% and 77% respectively) thought economic growth would improve.

Dié vrugteprodusente gebruik gesamentlik ongeveer R850 000 se diesel vir elke tien uur van beurtkrag gedurende werksure in die week. Dit kan vergelyk word met ’n Eskom-rekening van R145 000 indien daar nie beurtkrag was nie. ’n 50 KVA-kragopwekker verbruik 7 liter per uur. “Indien beurtkrag in die melktye val, soos huidig die geval is, loop die kragopwekker vir ses uur per dag, minimum. “Dus word 42 liter diesel per dag gebruik. Teen R22 per liter gemiddeld beloop die koste R924 per dag. Dit is uitgesluit slytasie, versiening en arbeid. Voedsel gaan baie duur en onbekostigbaar word.

The highest peak demand last year was 31.8GW, which was recorded on June 2. For the rest of last year, the peak demand ranged between 23GW and 26GW. The electricity system in South Africa therefore has enough installed capacity to cater for demand, operating reserves and maintenance (planned and unplanned outages). Which begs the big question: What happened, from a technical point of view, that led to frequent load shedding last year? It is common knowledge that, in operating an old fleet, maintenance is typically higher than when operating a relatively new fleet of assets. It is puzzling that Eskom got this wrong. READ MORE 

The reality, 28 years on, is that the current state of the land reform programme has left many communities feeling that they are set up for failure. They are unable to access finance and markets, they have no clear water usage rights, and they lack the technical expertise to manage productive land. If implemented effectively, the proposed changes could make a real difference in South Africa's land reform. READ MORE 

Ons span is die week weer op die pad- Mpumalanga Gauteng en Kwa Zulu Natal.   Ons is op grondvlak deel van Suid Afrikaanse landbou en sy boere. 

Kyk ook na ons nuutste Veilings pryse vir Lewende hawe onder aan die bladsy

AUDIOCAST-  

   

 Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-
 
Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za
Voedselproduksie is tans onder geweldige druk, grootliks weens beurtkrag, en besluitnemers sal die erns van die saak moet besef. So sê Jannie Strydom, Agri Wes-Kaap se uitvoerende hoof, nadat Suid-Afrikaners sowat ’n week lank fase 6-beurtkrag moes trotseer. Dringende ingryping is nodig, sê Strydom.
South Africa holds the majority of the world’s rhino and it is the country hardest hit by poaching, with more than 200 rhinos killed each year between 2013 and 2017. That is according to Save the Rhino. In 2021, 451 rhinos were killed in South Africa. Rhino population in key strongholds like the Kruger National Park have fallen dramatically with a drop of 59% since 2013.
Volgens die maandelikse opname onder Suid-Afrikaanse ekonome is die buurland se kans op 'n resessie vanjaar weens die kragkrisis 45 persent. Die opname het bevind die energiekrisis hou ‘n wêreldwye ekonomiese bedreiging in wat binnelandse produksie aan bande sal lê.
Agriculture contributes about 17% of global greenhouse gas emissions worldwide, according to the United Nations. And while the sector is a key contributor to climate change, it is also vulnerable to its effects — with climate-related impacts such as droughts, flooding and longer fire seasons posing increasingly serious challenges to farmers and ranchers around the world.
Ontwrigtende tegnologie, veranderde verbruikspatrone en aspekte soos dreigende klimaat-krisisse sal nie net noodsaaklike transformasie afdwing nie, maar beslis ook die spoed waarteen veranderings moet plaasvind dikteer. Die wereld is groot, maar baie klein as dit by tegnolgie kom.
The structure of the global cotton market will not change significantly in the coming decade, with sub-Saharan Africa as a region remaining the third-largest exporter of raw cotton in 2031, after the US and Brazil.
Die komende verhoging in Eskom-tariewe sal eierboere onder nóg meer druk plaas. Die meeste eierboere, insluitend groot en kleiner opkomende toetreders tot die bedryf, worstel met stygende insetkoste en behaal nie die nodige opbrengs op hul beleggings nie, sê dr. Abongile Balarane, hoofbestuurder van die eierorganisasie van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging.
Human-wildlife conflict is an ever-growing threat to wildlife (and people) in Africa. Scientists from the Zambia Lion Project at the University of California examining the skulls of lions and leopards have found that simple forensic methods can improve the detection of previous non-lethal injuries from snares and shotguns.
In Suid-Afrika word volgens die Mineraleraad meer as 70% van die land se elektrisiteit deur steenkool opgewek. Daar moet egter nie uit die oog verloor word dat klimaatsverandering hand aan hand loop met maatskaplike en omgewingsuitdagings nie.
 

Of the 1 340 important ports across the world, at least 87% are exposed to dangerously disruptive hydrometereological events, a study by the Environmental Chinge Institute (ECI) at Oxford University has found.

Die wêreldbevolking bly groei en die voedselsituasie verbeter nie. Veral in Afrika en Asië ly miljoene mense honger. Voedselproduksie neem af en die voorraadverhouding neig laer. Hoewel die pryse van graan- en oliesaadkommoditeite laer begin neig in dollarwaarde, is daar steeds heelwat risiko’s, toon die jongste ontledings van die Voedsel-en-landbou-organisasie van die Verenigde Nasies.

Die aankondiging van die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) dat die elektrisiteitstariewe van Eskom met 18,65% kan verhoog, is nie net slegte nuus vir die landbousektor nie, maar ook vir die hele Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê Nicol Jansen, die president van een van Sentraal-Suid-Afrika se landbou-organisasies, Agri Noord-Kaap.

Boere en die landboubedryf maak al lank onwetend van biotegnologie gebruik. Vir baie jare al kies mense in die sektor sekere diere vir teeldoeleindes sonder om te besef dat hulle eintlik biotegnologie gebruik. Biotegnologie is in die alledaagse lewe van toepassing, met iets so eenvoudig soos kruisbestuiwing wat ‘n vorm van biotegnologie is. Die enigste gevaar is ‘n gebrek aan inligting vir verbruikers.

Mid-month data from the Central Energy Fund (CEF) points to a smaller drop in prices for petrol and diesel in February 2023 due to rising international petroleum costs. According to the CEF’s data, as at 13 January 2023, petrol prices are expected to come down by as much as 25 cents a litre, while diesel is on track for a 50 to 60 cents per litre drop.

Gedurende die afgelope maande het die somer reënval gebied van Suid-Afrika, bo die gemiddelde neerslae ontvang, met uitsondering van dele in die oos-Kaap waar dit steeds baie droog is. Die voorspellings wat nou vrygestel word deur onafhanklike instansies, dui daarop dat die binneland waarskynlik nie veel meer reen sal kry in die oorblywende deel van die somer seisoen nie.

 

 Die uitwerking van Beurtkrag op oeste wat besproei word.
Dis Suid Afrika in die jaar 2023 in die hande van die ANC
Dit is Eskom

Die man kan 'n boom klim

So maak mens werk maklik

Was dit alles beplan- gaan diesel die volgende produk wees wat skaars gaan raak? 

Skaap A2/3
92,24
91,6
Stoorlammers
39,41
38
Skaap AB2/3
79,06
86,27
Skaap B2/3
73,79
72,61
Skaap C2/3
68,01
67,45
Ave Wool - Non RWS
152,5
165,67
Ave Wool - RWS
157,85
175,15
Beeste A2/3
58,2
64,12
Speenkalf
36,89
37,35
Beeste AB2/3
55,56
59,8
Beeste B2/3
56,26
57,21
Beeste C2/3
50,54
52,71
Bokkies (onder 30 kg)
58,86
75,67
Medium (30-40kg)
52,55
55,83
Groot (meer as 40 kg)
42
42,36
Bokooie
43,2
40,83
Bevrore Hoender
32,28
33,17
Vars Hoender
33,37
33,79
Hoender (IQF)
31,79
32,28
Poultry Average
32,48
33,08
Vleisvarke
37,7
37,37
Spekvarke
38,44
38,76
Varkwors
30,34
30,29
Pork Average
37,75
37,48