South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary 1st February 2023

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 1st February 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Son SA, ʼn onderneming wat uit die geledere van georganiseerde landbou van stapel gestuur is om vir boere alternatiewe krag te bewerkstellig, hou in Maart sy eerste energie-kongres. Juan Tomlinson, uitvoerende hoof van Son SA, sê hierdie kongres is van ʼn dringende aard omdat dit duidelik word dat beurtkrag nog lank nie einde se kant toe staan nie en dat boere baie swaar kry. Tydens Kragdag verlede jaar het TLU SA, Saai, Neasa en Agri X Son SA bekendgestel om die kragte van alternatiewe kragverskaffers saam te snoer om vir boere toegang tot meer bestendige krag te gee.

Daar is baie meers skade in ons Landbou aangerig deur beurtkrag en warm droee toestande as wat die media berig. Die watertafel gronde in die Wes en Noord Vrystaat se oeste lyk baie mooi, na al die reen van verlede jaar. Maar daar is baie dele waar die oeste tans baie swaar trek agv te min reen. Ons span het wyd gery en dis duidelik dat beurtkrag duisende hektare oeste onder beproeing groot skade aangerig het. Saam met dit is die klein dorpies se krag vir ure af omdat die ANC munispaliteit nie volgens die skedule werk nie en ook nie hulle krag betaal nie.Dit gebeur ook met ons landbouers in die distrik.

The ANC and its alliance partners have recommended that a national state of disaster be declared over the energy crisis to ensure that sufficient financial resources are allocated to end load-shedding.The recommendation follows calls by, among others, small businesses, the DA, the National Planning Commission, and the agriculture sector, who have said a state of disaster would give the government wide-ranging powers to intervene in the nation’s worsening energy crisis. This will surely open the door for another corruption disaster that will favour the ANC who need money for 2024 election.

Die ekonomiese gevaarligte flits helder wêreldwyd. Terwyl wêreldekonomieë stadiger groei, gaan ontwikkelende ekonomieë al hoe meer sukkel om hul staatskuld te diens. Twee belangrike navorsingsverslae is in Januarie bekend gemaak. Die Wêreldbank gee ’n vooruitsig van wat in die volgende twee jaar te wagte kan wees in die wêreldekonomie, terwyl die Wêreld-Ekonomiese Forum (WEF) die groot risiko’s bespreek. Hierdie diepgaande navorsingsverslae het ten doel om aan te dui wat die verwagte toestande in die volgende twee jaar gaan wees.

Reën word in die eerste 10 dae van Februarie oor veral die sentrale en oostelike dele van die somerreënstreek voorspel, terwyl baie warm toestande oor die Wes-Kaap verwag word. Die tropiese storm Cheneso, wat deels verantwoordelik was vir droër toestande oor dele van die somerreënstreek die afgelope weke, is besig om vinnig weg te beweeg. Vog begin nou weer suidooswaarts oor Botswana beweeg wat die kans op reën oor die sentrale en oostelike dele van Suid-Afrika in die eerste 10 dae van Februarie verbeter.

SA’s agricultural sector, a key driver of economic growth, exports roughly half of its produce in value terms and requires cold storage to keep fresh and frozen perishable fruits and vegetables at a desired temperature to maintain the quality of products for sale. In many of SA’s export markets, such as the EU, stringent regulations are applied to produce coming from SA, and the escalating load-shedding in recent months has presented fruit exporters with a challenge.  READ MORE 

Die onlangse vergadering tussen die Eskom-raad en parlementslede het in chaos ontaard nadat ANC-LP’s die vergadering ontwrig het. Dié vergadering het ten doel gehad om meer eensgesindheid tussen Eskom en die parlement te kry.  Dit was egter op die ou einde ʼn sirkus gewees. Te midde van alles is dit sowaar in Eskom se beplanning om van 500 wit werknemers in Eskom ontslae te raak, as deel van hul rassetransformasieplanne. Hoe Eskom nie kan sien dat rassetransformasie en dít wat daarmee gepaard gaan sekerlik die grootste sondebok vir staatsverval in die algemeen, én in die besonder die verkrummeling van Eskom is nie, gaan ʼn mens se verstand te bowe. Saam kan ons 'n verskil maak. 

The Consumer Goods Council of SA (CGCSA) says retailers should not be paying the Road Accident Fund (RAF) and fuel levy included in the diesel price, when the fuel is used to power food production. Diesel for power generation is adding another layer of costs to doing business and is used in farming, food processing, cold storage and in retail stores. Shoprite announced on Tuesday it had spent R560bn on diesel to mitigate higher stages of load-shedding. 

Ons span is die week weer op die pad- KwaZulu Natal en dele van die Oos en Suid Vrystaat.   Ons is op grondvlak deel van Suid Afrikaanse landbou en sy boere.  Ons begin eersdaags met ons eie finansieele verslag asook 'n paar nuwe insetsels wat aangebied word deur mense wat ons self op gelei het.

Kyk ook na ons nuutste Veilings pryse vir Lewende hawe onder aan die bladsy

AUDIOCAST-  

       

 Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Veertig jaar gelede het jy ’n kamer vol elektronika nodig gehad vir dieselfde berekeningsvermoë as ’n goedkoop selfoon vandag. Dis nie al nie, jou selfoon is sommer ook ’n flits, kamera, radio, kompas, musiekspeler, koerant en wie weet wat nog alles, en teen ’n fraksie van die kraggebruik. En baie meer van wat ons vandag gebruik, word danksy ’n goed gevestigde herwinningsbedryf oor en oor gebruik.

Solidarity warned that the government’s national state of disaster over the ongoing power crisis would once again open the door to large-scale corruption and fraud. On Monday, President Cyril Ramaphosa said there is broad agreement in the ruling party to declare a state of disaster over the country’s energy crisis.

A month into 2023 and the Cape’s wine-grape harvest is under way in the warmer areas and with the earlier-ripening varieties. The producer organisation VinPro is expecting a smaller crop than those of recent years – one contributing factor, especially in the intensively irrigated areas, being the lack of electricity needed for irrigation pumps.

Die planeet kan moontlik vinniger kritieke aardverwarmingsdrempels oorsteek as wat vorige modelle voorspel het. Dit is volgens ‘n studie wat in die vaktydskrif Proceedings of the National Academy of Sciences gepubliseer is. Die studie raam dat die planeet oor ‘n dekade 1,5 grade Celsius se opwarming bo pre-industriële vlakke kan bereik.'

The processing fruit industry is experiencing tremendous challenges because of the power crisis and uncertainty over the future of Langeberg & Ashton Foods, according to Jacques Jordaan, CEO of the Canning Fruit Producers’ Association (CFPA).

Kommoditeitspryse het sedert die vorige sessie gemeng verhandel. Markte is onseker die week met verskeie banke wêreld wyd wat rentekoers veranderinge die week gaan aankondig. Verwagtinge vir die Federale Reserwe is om rentekoerse met 25 basis punte te verhoog.

A recent study in Nature found that replacing just 20 percent of global beef consumption and other grazing livestock with “microbial proteins,” or those made from fermentation, could cut annual deforestation in half by 2050. (Whether the plant-based foods, many of which are highly processed, are healthier is subject to debate.)

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-
Table grape farmers in the Lower Orange River region are facing another challenge amid higher stages of rolling blackouts. Blackouts at stages 4 to 6 mean areas are without power for nearly half of the day. Growers say the blackouts are making it difficult for them to maintain the cold chain, which is a requirement for EU markets.
Die knellende ekonomiese en finansiële omstandighede in 2023 kan nie net groot besighede tot bankrotskap dryf nie, maar hou ook risiko’s in vir ontwikkelende lande met swak ekonomieë en staatsfinansies, terwyl hul geldeenhede boonop verswak.
The 2023 harvest is in full swing, and growers are anticipating an export crop that is slightly lower than the previous season. The lower export volumes are a result of hail experienced during November and December impacting the Ceres and to a lesser degree the Langkloof, production regions.
Between the port of Durban, where the ships are, and the south of Johannesburg, the gateway to Gauteng's consumers and factories, there is a 670km run of double-track electrified rail.
Any outbreak of African swine fever (AFS) is a serious concern, but it is disconcerting that the latest outbreak in Gauteng has spread to a commercial pork production enterprise where strict biosecurity regulations were in place. This was according to Dr Thandi Chiappero of the South African Pork Producers’ Organisation’s (SAPPO) consumer assurance unit.
Self-driving trucks, drones buzzing through the skies to deliver the latest e-commerce order, and big truckloads of freight zipping through vacuum tubes at close to the speed of flight may still feel like science fiction to some, but they are in fact workable new technologies that are set to transform global supply technologies which – 20 years from now - will seem indispensable.''
The South African Reserve Bank (SARB) last week made a shock revision to the country’s GDP growth outlook for 2023, taking the forecast down to a paltry 0.3% for the year.
Core Fruit CEO Nico van Staden hopes that the export company, which ships a wide array of fruit to 120 ports, can catch up with grape volumes from the Western Cape; they received around a fifth less grapes from Limpopo and the Orange River Valley than usual. Core Fruit usually handles between 4.5 million and 5 million 4.5kg cartons of grapes in a season
Climate change will affect all of us, but agriculture is an area where it will hit our lifestyle hard. The US Department of Agriculture's recent report, Climate Change and Agriculture in the United States: Effects and Adaptation, points to effects that are already underway and will continue to worsen just as our planet needs to feed increasingly more people.
 
Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za
 

Lewende Hawe Slagplaas-kontrakpryse aan die boer in c/kg. BTW uitgesluit, vyfde kwart ingesluit.

Skaap A2/3

87,14

Stoorlammers

38,71

Skaap AB2/3

80,78

Skaap B2/3

70,13

Skaap C2/3

65,78

Ave Wool - Non RWS

170,89

Ave Wool - RWS

181,89

Beeste A2/3

58,72

Speenkalf

36,84

Beeste AB2/3

58,36

Beeste B2/3

56,86

Beeste C2/3

52,54

Bokkies (onder 30 kg)

63,65

Medium (30-40kg)

56,66

Groot (meer as 40 kg)

41,1

Bokooie

40,24

Bevrore Hoender

31,75

Vars Hoender

32,57

Hoender (IQF)

32,82

Poultry Average

32,38

Vleisvarke

36,9

Spekvarke

38,49

Varkwors

29,77

Pork Average

37,05