South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary 8th February 2023

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 8th February 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Ons landbouers dra die land- ons landbouers bou- en weet hoe om welvaart te skep-  Netso is daar ook vasbyters- manne van statuur- manne en dames met wysheid en deursettings vermoee in ander bedrywe en die korporatiewe wereld- wat bou en vorentoe gaan-  Ons kan maar net kyk hoe ons land gelyk het 30 jaar terug. Maar hoekom het ons die regering en sy meelopers  so lank vertrou met Eskom en die Energie situasie? Hoekom het ons in Landbou nie 10 jaar terug gedoen wat ons nou doen nie- ek inkluis- ons is hier letterlik om die bos gelei en met ons broek op ons kniee gevang en moes lankal geweet het dat die regering nie instaat is om enige iets te bou of te bestuur of te onderhou nie.  Ons moet besef dat as ons nie alles in ons eie hande neem nie- gaan daar niks van kom nie. Suid-Afrika het reeds twee stygende kommoditeitsiklusse misgeloop, waarsku André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom. Tans is daar ’n hele paar kragopwekkingseenhede uit diens wat nie gou weer in bedryf gaan kom nie, het De Ruyter verduidelik. Dit sluit die eenhede by Kusile en Medupi in, asook die helfte van Koeberg. Toenemend word meer private kragopwekking aan die Eskom-netwerk gekoppel. Nuwe opwekkingsvermoë van meer as 9 000 MW is in aanbou of in beplanning- en goedkeuringsfases. Van 2024 sal daar danksy dié projekte ’n afname in beurtkrag verwag kan word.

US farmers are planning to boost maize hectares in 2023, eyeing lower prices of fertiliser needed to grow the crop and hoping for a bumper crop after a late season drought withered 2022’s grain harvest and left US supplies near a decade low.  Plans for the upcoming season were made even as doubts mounted about demand and price gains for soya beans outstripped maize late 2022. But early hectares forecasts and interviews with farmers show their faith in the biggest US crop has not waned.A big crop from the world’s largest maize exporter, pared with more modest demand as global economic growth cools, could further ease prices for the staple used in fuel and animal feed that have come down after surging to a 10-year high when Russia invaded big maize producer Ukraine a year ago.

-Industry body Agri SA has implored President Cyril Ramaphosa to address food security in his State of the Nation Address on February 9, given that the agricultural sector has lost more than R23-billion in the nine months ended September 30, 2021, as a result of loadshedding. Agri SA has also submitted a letter to the National Disaster Management Centre that details the far-reaching implications of loadshedding for grains, livestock, poultry, fruit, vegetables, sugar and edible oils. Executive director Christo van der Rheede believes the only way to guarantee food security in South Africa is for government to announce immediate action to relieve the crippling burden of loadshedding on farmers, failing which South Africans can expect crop failures, higher food prices, shortages of certain food products and job losses in the near future.

Die Minister van Toerisme en haar uitgesproke sameloper met sy baie aggressiewe houding verstaan nog nie mooi dat geen mens wil gaan vakansie hou in 'n land waar jy vermoor, verkrag, besteel of aangeval word nie-   Wat nog om op vakansie nie Elektriese krag te he nie, terwyl jy duisende "dollars" moet betaal vir jou slaapkamer en geriewe sonder krag- Daar gaan sekerlik nog dae kom wat daar ook nie water is nie. Op elke hoek en straat staan iemand en bedel en waar jy kom moet jy betaal en nog  "bribe" ook.  Of die sokker span nou 1,1 biljoen volgelinge het of nie-en die sommetjies baie mooi op papier lyk, gaan dit nie realiseer nie. Die meeste van die volgelinge en ondersteuners kan skaars 'n kaartjie koop om hulle span te ondersteun. Meeste van die mense was nog nooit uit hulle dorp gewees nie-   Die eintlike rede hier is waarskynlik die "kommissie" daardie miljoene wat gaan uitbetaal in die buiteland se rekening aan elkeen van die optimistiese kaders.

Dinge in die wêreld loop nie skeef omdat groot dinge skielik verkeerd loop nie. Die bose oorwin wanneer gewone goeie mense nie die regte dinge doen wat binne hul vermoë is om te doen nie. Maar genadiglik is die teenoorgestelde ook waar: dinge in die wêreld loop in die regte rigting wanneer gewone goeie mense besluit om eenvoudig die volgende regte ding te doen.

Embracing new farming methods could help the agriculture industry reduce its environmental impact while still increasing productivity. While previous evolutions in farming have largely been driven by mechanical improvements (namely, bigger, better machinery) or genetic advances (better seed, more effective fertilizers, etc.), the next big transformation is being driven by digital tools. READ MORE

President Cyril Ramaphosa will deliver the State of the Nation Address (SoNA) on Thursday, 9 February 2023 at 7pm. The address will take place before a joint sitting of the two houses of Parliament. The address is an important milestone as it brings certainty to the country’s political, social and economic landscape. It demonstrates that South Africa’s democracy remains robust. In the address, President Cyril Ramaphosa will set out government’s key policy objectives and deliverables for the year ahead, flag challenges and outline interventions to unlock our nation’s potential.The honourable President is excellent in smooth talk and he is known for making empty promises that is part of his speech every year. He got the ability to make people believe in what he said. Keeping promises is not high on his agenda.

Saai launched the world’s first artificial intelligence platform for family farmers. The WhatsApp-based platform Hi Saai uses billions of data points on the internet to develop a complex framework within which a complete answer to a set of farm-related questions is given within minutes. READ MORE 

SA Canegrowers welcomes the disbursement of more than R79 million in transformation funding for small-scale growers at the end of January 2023. The payment, made by the South African Sugar Association, brings the total for transformation funding this season to R216 million. However, while this funding is vital, it will not be enough to save the country’s more than 21,000 small-scale growers due to a number of headwinds facing the industry. READ MORE 

Die week was ons by 'n Persvrystelling en een van die jong slim manne uit die stad beweer dat boere nie eintlik lees nie- nou wonder mens wat soek hulle dan op Landbou webwerwe en al die boeke wat hulle aankoop.  

GEDAGTE vir die dag -Dis belangrik dat families bymekaar kom en lag en gesels anders neem die Here iemand weg sodat hulle saam kan huil by die begrafnis.    

Ons span is die week weer op die pad- KwaZulu Natal en dele van die Oos en Suid Vrystaat.  Ons maak ook 'n draai in Noord en Wes Vrystaat.  Ons is op grondvlak deel van Suid Afrikaanse landbou en sy boere.  Ons begin eersdaags met ons eie finansieele verslag asook 'n paar nuwe insetsels wat aangebied word deur mense wat self in die landbou werksaam is. 

Kyk ook na ons nuutste Veilings pryse vir Lewende hawe onder aan die bladsy

AUDIOCAST-  

       

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-
Ons span was die week in die Noord en Wes Vrystaat-  Dis nat op verskeie plekke. Die mielies is in die saad en baie mooi en die Sojabone nog mooier. Hier kom uitstekende oeste op hierdie watertafel gronde. Baie minder Grondbone en Sonneblomme is minder aangeplant, maar Sojabone is oral te sien. Hoopstad, Wesselsbron, Hertzogville, Bultfontein en Bothaville se oeste lyk goed.
Daar is soveel ekonomiese kapasiteit in Suid-Afrika vernietig dat daar omtrent niks op kort termyn gedoen kan word om ekonomiese groei van meer as 1% te bewerkstellig nie, was die boodskap van mnr. Wilbie Venter, graanhandelaar van Unigrain, op die landbougroep neXgro se landbouvooruitskouingskonferensie
Goeie neerslae kan van Woensdag tot volgende Dinsdag oor dele van Suid-Afrika uitsak, maar die risiko vir droogteskade by somergraan is hoog vir die volgende vier tot ses weke. Korttermynvoorspellings is gunstig vir reën oor die grootste deel van die somergraangebied van Woensdag tot volgende Maandag en weer van 18 tot 24 Februarie.
South Africa’s electricity crisis is costing the economy as much as R899 million per day, according to central bank estimates. Rolling blackouts of about 6 to 12 hours a day, or so-called stage 3 and stage 6 outages, detract between R204 million and R899 million from the economy daily, the South African Reserve Bank said in an emailed response to questions on Monday.
Saffraan, ook bekend as rooi goud, is die duurste spesery ter wêreld teen sowat R250 000/kg. Dié prag-persblommetjies word tussen Williston en Calvinia in die Noord-Kaap deur ‘n passievolle saffraanprodusent, Bennie Engelbrecht, geplant en geoes. Die kleinhandelprys van ‘n gram saffraan is sowat R250 en kan tot tien geregte geur.
The benchmark index of international food commodity prices declined in January for the tenth consecutive month, the Food and Agriculture Organization of the United Nations reported Friday.
A positive move in global oil markets for local drivers is being undermined by a weaker rand, economists say, setting the stage for a higher petrol price in March if conditions persist.
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank beraam dat ses tot 12 ure beurtkrag die ekonomie daagliks tussen 204 miljoen en 899 miljoen Suid-Afrikaanse rand kos. Eskom het bevestig beurtkrag gaan minstens nog twee jaar voortduur terwyl die opwekkingsvloot opgeknap word. Die Reserwebank voorspel elektrisiteit sal hierdie jaar vir 250 dae gerantsoeneer word.
Akademia, die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling in Centurion, hoop om binne die volgende paar jaar ‘n nuwe landbougraad bekend te stel.
Ons span was die week in die Noord en Wes Vrystaat- Dis nat op verskeie plekke. Die mielies is in die saad en baie mooi en die Sojabone nog mooier. Hier kom uitstekende oeste op hierdie watertafel gronde. Baie minder Grondbone en Sonneblomme is minder aangeplant, maar Sojabone is oral te sien. Hoopstad, Wesselsbron, Hertzogville, Bultfontein en Bothaville se oeste lyk goed.
 
Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za
 Did you know that one-third of croplands are used to grow feed for livestock rather than humans? It’s an astonishing statistic. If we could only find innovative new ways to create meat, more of that land could be given over to growing crops for humans – something that will surely become more pressing as the global population grows.

The question of what came first, the chicken or the egg, is irrelevant for poultry producers; all they see is one long value chain. They raise parent chickens, whose eggs are taken to hatcheries. The hatched chicks are moved to broiler farms, the cacophonous prelude to the abattoir.

Groot spronge word tans met presisiewingerdbou en ’n vinniger reaksietyd op hittestres gemaak. Van die sprekers op die tiende internasionale simposium oor besproeiing van tuinbougewasse op Stellenbosch het die impak van klimaatsverandering op waterskaarste in die landbousektor as vertrekpunt vir hul voorleggings gebruik.

Beeste en ander veediere het een van die varke in die klimaatsveranderingverhaal geword. Sommige navorsers meen tot 14.5% van alle vrystellings wat uit menslike aktiwiteite voortspruit, is direk en indirek van lewende hawe afkomstig. Daar is 'n wye aandrang op radikale verandering in die produksie en dieet van dié diere om die klimaatchaos te help verlig. Maar watter diere, en waar?

The food security risk from severe load-shedding is evident across South Africa’s agricultural sector and the broader food, fibre and beverages value chain.The ministerial task team assessing the impact and crafting response mechanisms to lessen the blow needs to move speedily as the challenge in the farms and food processing facilities worsens each day.

Dit is gewis nog nie ’n Arabiese Lente nie; nog nie ’n revolusie nie. Maar dit is ongetwyfeld aanduidend daarvan dat iets in Suid-Afrika aan die gebeur is wat die publiek se reaksie en optrede teen die ANC-regering se onbeholpenheid betref.

n Loodsprojek wat deur die Wêreldbank befonds word en in Columbië uitgevoer word, het bevind grondbestuurstegnieke in kombinasie met die implementering van ‘n tropiese grasspesie kan die grond se koolstofstoorvermoë met meer as 15% verbeter, terwyl die sikliese afbrand van die grasvlakte ook nie nodig was nie.

On Monday, the rand hit its lowest level in 2023 against the US Dollar amidst a strong United States jobs report and an increased likelihood of continued interest rate hikes by the Federal Reserve. Reuters reported that the rand traded at 17.70 against the US Dollar on Monday, over 1% weaker than its previous close.

Die prys van Brent ru-olie wipplank die afgelope paar dae na Opul se beslissing om produksie konstant te hou, China se verdere verligting van Covid maatreëls en die ekonomiese toestande in die VSA wat die Amerikaanse dollar versterk. Maar, Arney Tjaronda, ekonoom by High Economic Investment sê die reuse-aardbewing in Turkye en Sirië kan ook ‘n beduidende rol speel.

 Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za

 

Hoekom sal mense nou so raas en skree en die beeste nog verwilder