Suid Afrika se mening tel nie meer nie, want ons kan nie vertrou word nie
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2492
Suid-Afrika is besig om al hoe verder na die periferie van relevansie in die internasionale politieke ekonomie te beweeg. Die wêreld kan ons nie vertrou nie: nie polities nie en toenemend ook nie wat die vereistes vir finansiële verantwoordbaarheid betref nie.


