10 redes hoekom ons moet wakker skrik oor klimaatsverandering (veral in SA)
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 3096
’n Nuwe verslag oor aardverhitting sê dat Suider-Afrika teen ’n baie hoër tempo verhit as die res van die wêreld, en dat ons dringend aandag moet gee aan ons ‘klimaatskwesbaarheid’.


