Eskom: ’n gekweste bok, ’n ramptoestand en ’n eis dat die Ruyter afgegooi word
- Nuus/Artikels - Afrikaans
- Hits: 2583
'N KRISIS veel groter as dié van die gewelddadige oproer in Julie verlede jaar, selfs groter as die Covid-19-pandemie. Dít is hoe ernstig die elektrisiteitskrisis nou is, met potensieel rampspoedige implikasies vir Suid-Afrika se stabiliteit.


